Video: “Wag hulle vir babas om dood te gaan?”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Inwoners van verskeie dorpe in Mpumalanga waarsku dat ‘n waterkrisis daar dreig. Rioolvuil loop in verskeie riviere in dié provinsie in.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Eben ·

Maar het die massas mense nie gestem vir die toestande? Dan wil hulle mos hul babas offer vir die anc. Geen simpatiek.

Belinda ·

Ek stem saam met jou Eben…………………….moenie nou met die probleem kom nie julle wil die probleem n beheer he!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.