Video: Warmbad-plaasaanval – ‘Oom, moenie my pappa seermaak nie’

Monique de Souza. Foto: Skermskoot uit die video.

Monique de Souza. Foto: Skermskoot uit die video.

‘n Vierjarige meisie het haar pa se aanvallers gesmeek om hom nie seer te maak nie. Jakes van Deventer (35) is Dinsdag in die vroeë oggendure tydens ‘n plaasaanval buite Warmbad in Limpopo vermoor.

Monique de Souza, Van Deventer se verloofde, het verbete teruggeveg teen die aanvallers. Klik hier vir alle vorige berigte oor die aanval op Maroela Media.

WAARSKUWING: Die beeldmateriaal in hierdie berig kan sommige kykers ontstel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

AP van Schalkwyk ·

Wil graag net weet hoe ver gaan die Afrikaanse kampus kom? Sal die ANC regering daartoe toestem, want alles wat Afrikaans is is deesdae nnie welkom by onse regering nie.
Stel voor dat Akademia en Potch saamwerk en n AFRIKAANSE universiteit op die been bring

Andre Gatvol ·

“The barbarism shown by these uncivilized savages is not even matched by ISIS”. Die enigste uitweg is vir almal om DA en EFF te stem. Die ANC moet slegs 12% stemme verloor, 6 % aan DA en 6% aan EFF, dan kan die DA n koalisie regering vorm met al die kleiner partye. Dan kan die Afrikaner met intellegente mense onderhandel oor hul eie volkstaat of nog beter weer deel vorm van die NUWE SA sonder die ANC.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.