Video: Waterkrisis in Rustenburg

water rustenburgDie video volg onderaan die berig.

Duisende inwoners van Rustenburg moet al langer as twee weke sonder water klaarkom.

Hulle is op moedverloor se vlakte oor die waterkrisis.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jasper ·

Burgermeester ?? Ek sal graag wil weet waste kwalifikasies skryf die knewel agter sy naam.

Vas Vat ·

Vars watervoorsiening is n reg, nie n voorreg nie. WAT n SKANDE !!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.