Video: Wêreldberoemde balletproduksies in Jhb en Kaapstad te sien

St Petersburg-balletgeselskap (Skermskoot uit video)

St Petersburg-balletgeselskap (Skermskoot uit video)

Die ballet “Giselle” is meer as 150 jaar gelede vir die eerste keer in Frankryk opgevoer en dit word nou in Johannesburg gedans deur die wêreldberoemde St Petersburg-balletgeselskap.

Danksy Suid-Afrikaanse gehore se ondersteuning, het die groep, onder begeleiding van die Johannesburgse Feesorkes, nog twee ander klassieke balletproduksies by hulle program gevoeg.

Koop kaartjies vir die Johannesburg-optredes en koop kaartjies vir die Kaapstad-optredes.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

evandre ·

Swanlake word in Bloemfontein opgevoer die naweek, wil net graag weet watter balletgeselskap dans hier?

evandre ·

baie baie dankie Sune, kids het kaartjies gekoop vir ‘n moedersdag geskenk!!!! Gaan Satermiddag leke naweek groetnis

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.