Video: Wêreldorgideeskou kom na SA

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Byna 80 000 mense word vandeesweek by die Sandton-konvensiesentrum verwag vir die 21ste Wêreld-orgideeskou.

Suid-Afrika het nog net een keer vantevore, in 1983, gasheer gespeel vir dié gebeurtenis, wat blomliefhebbers van álle vastelande lok. Dié blom is duidelik baie gewild, met duisende flora-fanatici wat kom kyk, leer, koop en ruik by dié internasionale skou en konferensie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Francois ·

Is die mense gek? Suid Africa – moord, roof, plunder, kapings…wat nog?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.