[Video] Wie het Anika Smit vermoor?

Anika Smit

Anika Smit

Meer as vyf jaar na die dood van Anika Smit, ‘n 17-jarige skoolmeisie wie se hande afgekap is, het ‘n geregtelike ondersoek na haar moord begin.

Getuienis is aangehoor oor gesprekke tussen ‘n man wat destyds saam met haar op skool was en dié se vriendin oor hoe hulle van iemand ontslae kan raak.

Anika is op 10 Maart 2010 in raaiselagtige omstandighede in haar pa se huis vermoor.

Lees alle vorige berigte oor Anika Smit op Maroela Media.

Die volgende twee insetsels is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

NL ·

Daar is geen klankgreep van die verslag nie, net agtergrond stemme?

alida ·

Dit is ‘n skande dat die ondersoek so lank duur. Wat het die SAPD in 5 jaar gedoen om die saak te probeer oplos?. Ek kan net dink waardeur haar ouers moet gaan.

alida ·

Dit is skandelik dat dit die SAPD 5 jaar neem om ‘n saak te ondersoek. Haar arme ouers gaan deur hel. Sterkte aan haar ma wat ek per toeval kort voor haar dogter se dood ontmoet het. Sout van die aarde. Hoop hulle vang die barbaar gou en hy kry wat hom toekom.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.