Video: Wildtuin se renosters word hervestig

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die Krugerwildtuin het die plan om sommige van sy renosters te verskuif om hulle so teen stropers te beskerm, nou in alle erns begin uitvoer.

‘n Paar honderd van die diere gaan in laer-risiko gebiede binne en buite die wildtuin hervestig word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

nicolette ·

Dis tyd dat iets daadwerlik gedoen word vir die renosters.Hulle verdien nie die pyn wat hulle beleef wanneer hulle gestroop word nie.Elke dier is n gawe van God en moet gerespekteer word.Dankie aan almal wat omgee.Hou die goeie werk vol en ons het iets om na te laat .

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.