Daar is ‘n kritieke tekort aan leerlinge wat wiskunde en wetenskap as vak neem en boonop in dié vakke presteer. Daarom wys ‘n leierskapprogram eerstehands vir tieners hoeveel deure dié vakke vir hulle kan oopmaak.
Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv na eNuus.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
5 Kommentare
Drome droom is goed MAAR jy moet die aanleg hê daarvoor. Ons is op hierdie aarde geplaas met talente in verskillende rigtings. Heel eenvoudig en niks te doene met ‘rocket science’.
My dogter het al twee vakke en doen goed maar ek moet ook se^ skole bied nie altyd klad aan nie en daarom los baie kinders dit. Ek wens soms die skole wil meer kinders motiveer en hulp verleen.
Wiskunde is ñ verstaan vak. As dit goed verduidelik word en die kind dit goed verstaan, sal daar nooit probleme wees nie.
Wiskunde is ‘n vak jy eerstens moet verstaan, maar ook kan toepas. Dit help nie jy probeer mense wat nie die talent daarvoor het ompraat om hulself deur te papgegaai nie. NASA bv. sal net die beste wetenskaplikes en wiskundiges kan gebruik.