Wit boere wie se grond jare gelede deur die apartheidsregering onteien is, kan nou óók eise daarvoor indien.
Die grond is onteien om die destydse TBVC-state en selfregerende gebiede te vestig.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Ha-ha, teoreties ja – op papier is alles moontlik. Maar sal die eise goedgekeur word?