‘n Afgetrede polisieman en sy twee honde veroorsaak dikwels effense konsternasie op sommige Kaapse paaie. Die drietal probeer om met hulle manewales ‘n glimlag uit te lok.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.