Video: ZZ2 beoefen natuurboerdery

zz2Die ZZ2-boerdery produseer byna 40% van die land se tamaties. Die plaas fokus op natuurboerdery en probeer verseker dat die omgewing nie onherstelbaar ontwrig word deur enige projekte nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.