Video’s: ‘Enigiets vir liefde’ roer talle harte

Skermskoot uit die video Foto: Albert Bredenhann, Pixel Pro Photography

Skermskoot uit die video Foto: Albert Bredenhann, Pixel Pro Photography

Die twee video’s volg onderaan die berig.

‘n Roerende video van ‘n groep vroue in Pretoria wat hulle hare afskeer vir hul vriendin wat met kanker gediagnoseer is, het internetgebruikers wêreldwyd aan die gons.

Maroela Media het vroeër berig Gerdi McKenna is ʼn paar maande gelede met borskanker gediagnoseer en een van haar vriendinne wou graag ʼn fotosessie saam met al haar vriendinne reël. Die klomp vriendinne het egter ʼn groot verrassing vir haar beplan.

Die eerste insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Die tweede insetsel is deur Albert Bredenhann van Pixel Pro Photography vervaardig.

Lees ook:
Foto’s: “Enigiets vir liefde”-video 4.6 miljoen keer gekyk; Gerdi kry goeie nuus

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ria Maritz ·

By al die hartseer, is dit sekerlik die MOOISTE verhaal wat ek ooit gelees het !

Dis mos nou vriendinne duisend ! Tussendeur kan mens nie help om ‘n traan te stort nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.