Vier gesinslede sterf tydens Randfontein-aanval

Argieffoto: Nico Strydom

Argieffoto: Nico Strydom

ʼn Oupa, ʼn egpaar en hul negejarige dogter is dood ná ʼn aanval op ‘n kleinhoewe naby Randfontein in Gauteng.

“Die 73-jarige man, sy 42-jarige seun, ʼn 45-jarige vrou en ʼn negejarige dogter is dood aangetref op die toneel,” het kapt. Tshekiso Mofokeng, woordvoerder van die polisie, aan Maroela Media bevestig.

Volgens Mofokeng is dit nog nie duidelik wanneer die gesin aangeval is nie. “Ons vermoed dit moes tussen Woensdagaand en Donderdagoggend plaasgevind het,” het hy gesê.

Die verdagtes het met die gesin se Mercedes sportnutsvoertuig gevlug. Die voertuig is later verlate aangetref. “Die polisie het beslag gelê op die voertuig,” het hy bygevoeg.

Dit is nog nie duidelik of enige eiendom gesteel is nie. “Die polisie maak staat op ander familielede om hulle in hul ondersoek by te staan.”

Die name van die oorledenes is nog nie bekend gemaak nie.

“Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die ondersoek duur voort,” het Mofokeng gesê.

Maroela Media verneem die oupa het die gesin glo uit die Verenigde Koninkryk besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

70 Kommentare

Ben ·

As daar geen afskrikmiddel in plek is nie, gaan dit net aanhou en aanhou!

Sarie ·

Ben; hoe minder die gevolge van diè mense se dade; hoe mèèr intens gaan dit word… Hulle toets die grense!!!

andries ·

Hoop die familie verkondig deur die hele UK sodat almal kan kennis neem van wat hier aangaan.

Linda ·

Glo my, die hele UK weet presies wat hier aangaan. Al wat dit beteken is dat hulle nou te bang is om in SA te gaan vakansie hou of om in die land te investeer. Verder voel hulle ‘n veer my mens.

Sarie 2 ·

@ Linda: Èk kan dit bevestig… Ek het kinders in Aus, België & Kanada… Hulle sê ook dat die mense in diè betrokke lande dieselfde sentimente huldig. Die algemene gevoel is blykbaar: “Waarom emmigreer hulle dan nie?” En dan word diè gesprek as afgehandel beskou…

M B ·

Mag hulle aan die pen ry wie daai moorde gepleeg het. Ons word te veel geteiken en dit moet stop. Ons moet maar gereg in eie hande neem en niks sê nie dit net laar verdwyn

Sarie2 ·

@ Dani. Daardie geykte voorstel/le, is ook al holrug gery! Elke regdenkende mens in SA, wèèt dat ons aan die kortste end sal trek! Wens èk het ‘n kitsoplossing vir ons probleme gehad, maar daar is nie een nie…

Piet Boer ·

Dié nuus is seker nie waardig om die nuusblaaie en SABC kanale te haal nie. Ons word daagliks met hierdie tipe rampe getref; gesinne en families word verwoes met geen gevolge!
Genoeg mense moet kwaad en hartseer genoeg word om saam te staan om beter regering af te dwing.
My hart gaan uit na die familie.
Sterkte!

Fanie ·

Maak tog jou grense bietjie verder oop as net 1 nuus blad. Dit word wys en suid Gedek…

Trolle ·

Ek kan nie meer die goed lees nie.Dan se hulle ons mag nie kwaad raak nie en maar net geduldig ons beurt afwag meskien kom alles weer reg.Daai mense het n helse hoop dat dit sal gebeur.Jammer vir die vamielie.

Penellope Jones ·

Die berig laat mens sprakeloos terwyl mens soveel dinge wil uitroep en uitskree!!
RIP aan die slagoffers.
Ek hoop dat hul naasbestaandes en geliefdes vrede en troos kan vind op ‘n manier.

Marinda van Wyk ·

En geen Valke-ondersoek soos met die Parys-moord nie….

Gerhardt ·

Die absolute dubble standaarde van die valke en regering laat mens woedend.

Sue ·

Doodstraf moet heringestel word om sodoende die getalle van die moordenaars minder te maak. Hierdie moordenaars is ‘n geweldige finansiële, verstikkende en emosionele meulsteun om ons nekke .

Jonathan ·

Ken jy jou bure? wie weet wat op die preseel gebeur ? hierdie inligting stel jou bloot. Saam maak ons die verskil om bewus te wees van gebeure om jou waar jy bly en werk

Michael ·

Skande ek hou sommer op belasting betaal ek kry in elkgeval niks in ruil daarvoor nie

Niel ·

#Whitegenocide oftewel etniese suiwering van blanke minderheid

Apie ·

En mens mag nie die hel in raak en vloek nie!! Mag die blinde sambok hierdie kaders bykom.

Martin ·

Daar is soveel moorde dat dit onmoontlik is by te hou met almal. Dalk is ons net te passief daaroor. Kyk wat het die jeug/studente vermag in ń baie kort tydjie met hulle opstande by die universiteite!

PB ·

Dòodstraf is uit. Dit sal net n wettige manier wees om van die blanke ontsla te raak. D-Dag kom nader. Eendrag maak mag. My innige simpatie met die familie.

chantelle ·

Niks wat ons se gaan enige verskil maak nie,ons witmense is te slapgat om saam te staan en mense te beskerm,almal worri net oor hulself dis hoekom dit so met ons mense gaan!!!hou op kerm en comment en doen vir n slag iets magtig man,ons is tot meer in staat man

Sakkie ·

Chanrelle dubbel duime op vir jou kommentaar . Ek stem 101% met jou saam

Pieter ·

Ek het net weer besef waar ons vandag staan, By bloukrans en by moord spruit.
On het leiers gestuur vrede, hulle het soos Retief dit geglo. Vandag is ‘n herhaling van voor bloedrivier.
Ons sal moet lear trek as ons wil oorleef

Trolle ·

Chantelle glo my dit sal gebeur as ons regtig die dag in n blik gedruk word daar is te veel mense nog wat niks gepla is nie hulle gaan net so saam met die stroom.
All tyranny needs to gain a foothold is for people of good conscience to remain silent.

Liza ·

Doornfontein plaas is tussen Randfontein en Carletonville, nie Krugersdorp nie.

Elsa ·

Hier word ons aangekla omdat ons ‘n siek verwaarloosde kat met gebreekte been en vol bosluise van kant gemaak het nadat hy 60 van my kapok kuikens dood gemaak het. Vra ek die ondersoek beampte wat doen julle as daar’ n plaasmoord plaasvind? Dan het julle gewoonlik nie ‘n voertuig om uit te stuur nie óf julle het nie brandstof nie.! Ons moet die 5de April weer in die hof wees. Ons is diere liefhebbers en sal nooit’ n dier onnodig dood maak nie. Dit is absoluut absurd en belaglike want nou moet ons werk staan om ‘n dag in die hof deur te bring.

anta ·

Dit is tragies! 9 jarige kind! So geen wit plaas bewooner is meer veilig nie! So dit kom neer nou in s.a dat #white must fall!!dis elke dag in nuus wit dit en wit dat! Bom gaan bars een of ander tyd! N boer kan net soveel vat!

louis ·

Dit is nou weer eens n bewys dat ons witmense eie reg in hande moet neem want die regering en polisie draai net n blinde oog.al wat die land sal red is n burger oorlog

Mielie ·

Buiten die feit dat jy iemand se lewe neem hoe slaap jy n 9 jarige dood. Wonder of die minister al daar was of werk dit met in sekere gebede waar jy ras teen mekaar afspeel.

Anoniem ·

Ek is nou in ‘n war. Met vanoggend se nuus op radio plek van gebeure is Randfontein. Is dit Randfontein of krugersdorp? Hier volg berig wat op radio was.

‘n Gesin van vier – insluitend ‘n nege-jarige kind – is tussen Woensdag en Donderdag op ‘n plaas op Rodora in Randfontein vermoor. Die oorledenes sluit in ‘n 73-jarige man wat op besoek aan Suid-Afrika was nadat sy gesin jare gelede na die Verenigde Koninkryk geïmmigreer het. Die ander slagoffers is sy 42-jarige seun en die seun se 46-jarige verloofde en haar nege-jarige dogter. Die polisie sê ‘n familievriend het op die liggaam van die bejaarde man afgekom nadat sy naasbestaandes in die buiteland hom nie in die hande kon kry nie. Die polisie het later die liggame van die vroue op verskillende plekke op die plaas gevind. Die seun se liggaam is eers gistermiddag na ‘n lugsoektog gekry. Die familie se nutsvoertuig is sowat 40 kilometer van die plaas af gevind.

Cina ·

Waar is die hawks nou. Hulle kon nie vinnig genoeg Parys toe gejaag het nie.

Jef ·

n Burgeroorlog lyk my insiens nie n goeie oplossing nie want die meeste blankes het nie n wapen nie en as iedereen wel n wapen sou he dan staan blankes nie saam nie.
Almal wil he die moorde moet stop maar daar is veels te min blankes in SA om iets te doen teen al die gruwel dade.
Almal het in teorie n moontlike oplossing oor wat ons blankes moet, wil en kan doen maar die vyand slaap nie, hulle lees ook alles wat hier gese word, hulle lees ons soos n boek en handel daarna en hulle weet presies waar en wat ons swak plekke is.
Vanuit die buiteland hoef die blankes geen hulp of simpatie te verwag nie want dis in hulle oge nie belangrik nie en dat alles wat in SA gebeur ons blankes se eie skuld is, ek word vele male daarmee gekonfronteer.
Rus in vrede aan al die slagoffers.

Elizabeth ·

Dit is nie aanvaarbaar nie.

Psalms 121 bly ek herhaal.
en Magaliesburgse Aandlied.

Kaspaas ·

Die regering se blatante weiring om op te tree of iets daadwerklik doen laat n mens net wonder of die volksmoord deel van hulle strategie is. Aangaande die buiteland vergeet maar vir aksie hulle is nog te diep in die korrupte regering ingekruip. Maar stuur die stories wyd en suid, een of ander tyd moet dit indring

Maria ·

Ek is Woedend!!!.soos chris hani se weduwee…….oor n man sy vonnis uitgedien het en sy parool aansoek toegeken is?. Maar my mense se lewens word sinneloos geneem…4 op n slag en dit word skaars gemeld. Skuldiges word soms nie eers opgespoor nie.Laat daar nou net n plakkershut afbrand en dis sommer hoof nuus. My mense se lewens beteken vir die regering NIKS!

Elgeraine ·

Bitter hartseer, dit skeur mens stukkend om die dinge te lees! LIEWE VADER HELP ONS ASB, ASB, ASB! ons mense sterf, more dalk ek, my man of die gawe vreemdeling wat altyd groet.

Bach ·

Al die gekerm help niks. As julle ernstig is, skud julle sakke en sluit by Afriforim aan wat tog iets doen maar hulle kan nie sonder geld aangaan nie. En hou op om knaend te vra vir die doodstraf want dit sal nooit her ingestel word nie. Kom met nuwe idees.

Andrè Du Plessis ·

Wat doen hulle , Bach, sal afriforum nou wagte op alle plase sit, so ons kan dieselfde vir jou se, hou op om afriforum in ons kele af te druk, oja ek bly op ñ plot, naby waar dit was

Elizabeth ·

Vergeet bemarking op ‘n tyd waar almal stom staan tuis en internationaal oor die wreedheid van die plaasaanval.

Onaanvaarbaar!!! ·

Dag by dag trek die galg al nouer om ons blankes in Suid Afrika se nekke.
Daai vet klein trol mannetjie malema het gese die “honeymoon” is oor vir die blankes in Suid Afrika en geweld en n direkte aanslag op die Afrikaners/Boere sy mense se kultuur het verdubbel! Hy sit daad by woord en hy geniet en bedoel die haat wat hy saai teen die Afrikaners! Mr agent maak baie geld uit om die Blanke Afrikaner se lewe hel te maak en toets die grense en sien daars geen perke nie!

Kom aan blanke Afrikaners/Engelsman sluimer en slaap nog n bietjie en wanneer jy wakker word sit jy of in n ander land of in jou graf met geen kultuur of hoop vir jou kinders se toekoms nie!
My vraag is is daar nog n paar slim Blankes oor in Suid Afrika wat bietjie hul breins/posisies kan gebruik om blankes te help!

Die barbaarse onmenslikke dade moet aan n groot groot klok gehang word!
Druk moet net eenvoudig opgebou word teen die uiterste onbevoegde patetiese regering wat nie net versuim om hul plugte om alle burgers van Suid Afrika te beskerm nie maar inteendeel haat ,geweld en volksmoord aanhits en daarmee weg kom!
Nie eens n nege jare kind is gespaar nie hoe uiters uiters barbaars!!!
Nogmaals sterkte aan jul families en vriende.
My hart is absoluut in duisende stukkies vir jul… God bless..

Elgeraine ·

Stem saam Andre, ek twyfel darem rerig of afriform elkeen van sy lede se plase/eiendom sal kan beskerm, dis nie net mense op plase wat aangeval word nie, hier in die stede is dit net so n nagmerrie!

Yvette ·

Sarie2, Ek kan nie glo mense redineer so nie. “Hoekom immigreer hulle nie”? Dit is nie moontlik vir almal om net te kan immigreer nie. Dis onbekostigbaar vir die ou wat standaard salaris trek en die rëels is so streng bo op dit… Wit mense moet begin saam staan. Dit kan nie meer so aanhou nie. Wat het daai arme kind gedoen om dit te verdien? Wat gaan van ons kinders word? Ek’t geen hoop vir hierdie land nie… Lekker dag almal

Willem ·

Ek herken ek het nooit gedink Siener van Rensburg se woord was van God af nie. Ek het egter so 5 jaar terug begin sien hoe sekere goed wat hy gese het in plek begin val. Ek glo nou dat hy wel ‘n woord van God gebring het. Nou wil ek se, dit is ‘n donker tyd vir die Afrikaner en wittes in die algemeen. Ek weet nie hoe lank dit nog gaan duur nie maar ek weet dit gaan nie vir altyd wees nie. Die Boer begin ontwaak en as hy eers wakker is….

canadianzebra ·

Dit gaan Xxtra swaar met Suid Afrikaanse witmense, maar dit blyk daar is oral oor die wereld n toename in diskriminasie teen n wit vel. Europa is doomed met die oneindige influks van migrante en selfs in Kanada kan veral wit seuns weggewys word vir werk omdat hulle nie n minderheid is nie. Die wiel draai en ons kan net uitroep na ons God Ps 13 “how long O Lord, will you forget me forever? How long shall my enemy be exalted over me?” Ugh my gebed vir my volk is om Sy aangesig te soek dag en nag. Ons bid, ons bid!

candianzebra ·

Ek woon al 23 jaar in Kanada. Single mamma met 6 kinders en 10 kleinkinders. Ek bid en huil gereeld vir my volk. Ons praat nog almal Afrikaans en 2 van my skoondogters is boeremeisies. Ons hou geloftedag elke jaar en ons praat gereeld oor die onverdiende voorreg om veilig te leef in n land wat fantasties goed vir ons was en is terwyl ons volksgenote vermoor word. So baie al gewonder wat en hoe moet hierdie opgelos word. Buitelanders dink meesal die blankes verdien hierdie swaarkry. Hier en daar verstaan ene die waarheid, maar dis raar en verfrissend. Ons volk-stryd was histories altyd gekenmerk deur verdeeldheid sowel as n wegloop van die Woord as die enigste riglyn vir hoe ons lewe. Ons is n baie slim, passionate nasie, as ons mense kan saamstaan, selfs die in die buiteland, bid en bereid is om ons lewens te rig na die Woord van God, dan kan daar vorentoe momentum kom. Bid vir n Goddelike leier, leierskap. Daar is min blankes in SA oor, so om die land en regering terug te draai is nie n moontlikheid nie, maar om solidariteit te bereik waarin daar veiligheid gestand kan wees, dit is haalbaar, maar slegs as ons kan saamstaan en terugkeer na die God wat ons soveel vrede en voorspoed gegee het in vorige bedelings.

Chris W ·

Geen berig gewing oor die plaas aanval 03h00 Saterdag oggend in Kameeldrif Wes naby Pretoria waar ‘n jong man( Nico Ras) koelbloedig met ‘n haelgeweer dood geskiet is en sy broer ernstig gewond is en die eienaar van die plaas ,’n bejaarde oom ,ook ernstig aangerand is nie??Wats fout Maroela Media?ALLE plaasaanvalle regverdig dekking!

Albert Marais ·

Dan verstom dit my dat soveel mense nog vir enige van die slapg*t politieke partye gaan stem.
Hulle almal sit net daar vir hul eie gewin. Wit of swart doen net eenvoudig niks vir jou of my nie, maar hulle soek jou stem. Hoor niks van plaasmoorde in die surkus wat nog steeds n “parlement” genoem word. Maar hulle skree en klae oor rassime?? My hart gaan uit vir die familie – sterkte

andre de kegel ·

ek l ons dagblade skryf oor die moorde wat gebuur op blanke mense in suid Afrika en hoop da hulle da sal publiseer en ook hoevel boere er vermoor syn laat weet hoeveel a u b

Arnold ·

Almal wat JA gestem het die bloed is op julle hande. Die boere het in die 90 tug mekaar uit gekoop kon nie wag dat sy buurman val nie ons het op landbou vlak aan hulle verduidelik dit verswak hulle strategies maar rykdom was baas. Al wat nou oorbly kry jong manne terug op die grond ,dit sal help dat boere weer meer bevolk is en beter reaksie eenhede kan gestig word(Plaas Wag) Wat oorlog betref dit gaan gebeur die regering skep n anergistiese staat ek is seker op die einde gaan daar komandoe’s gestig word daar geen keuse wees nie. Die broederbond het gelag vir ons met die ja en nee stem wel hoop hulle lag nog dis glad nie snaaks op die staduim alles wat gese was gebeur nou.

BEE het die land nou ekonomies gebreek rommel status is ons voorland. Boere staan van jou grond af aan jong manne lei hulle op versterk julle getalle” eendrag maak mag”.

Ons mag nie moed verloor dink aan bloed rivier God sal ons nooit verlaat ons moet stil word voor Hom hy sal ons lei.

Aan die familie sterkte ons bid vir julle

NLR ·

Innige simpatie met die familie!
Ek het egter n vraag, almal skryf die hele tyd dat die blanke / Afrikaner moet wakker word en iets moet doen. Ek het egter nog nooit enige ernstige voorstelle gesien nie….dus, wat moet gedoen word?

Mercy ·

Ek het n voorstel gemaak, maar my kommentaar word die heeltyd afgehaal.

Sune van Heerden ·

Dagsê Mercy

Kommentaar word verwyder wanneer dit nie voldoen aan ons bepalings en voorwaardes vir lesersdeelname nie.
Vergewis jouself gerus van dié maatreëls om seker te maak jou kommentaar word nie verwyder nie.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Stephan ·

Mercy kan jy dit dalk weer herhaal…verandrr dalj net die woorde dat hul dit aanvaar

Elmarie Pretorius ·

Dit is vreeslik dat onskuldige mense dood gemaak word hkm nie net goed vat HOEKOM DOOD MAAK EN DIT OOK NOG N ONSKULDIGE KIND. Daar is 1 en net 1 oplossing BRING DIE DOODSTRAF TERUG

Gerhard JvR ·

Dit is nog nie duidelik of enige eiendom gesteel is nie. Wat? Hulle voertuig is dan gesteel!

tamboti ·

Gerhard, ja hul voertuig was gesteel maar weer gelos, m.a.w. dit was nie die motief.

m ·

So tragies en onnodig. Seker weer iemand wat op kol op die plaas gewerk het, gewoonlik mos die geval, want lojaliteit bestaan nie in hierdie mense se woordeskat nie.

Hettie ·

DOODSTRAF MOET TERUG!!!! Sterkt aan hul familie. Dis baie hartseer om te hoor

tamboti ·

MM jul sny my kommentaar al weer, verander jul polities korrekte beleid en begin ons mense help! Besef jul nie dat ons nou moet saam staan en nie verder verdeel nie????

Tina du Toit ·

Alles is net een grooooot gemors. Hoe barbaars, gemeen, wreed en gevoelloos om mense so te vermoor. Here, ons het U nodig!!!!!. ASB HERE.!!, hoor ons smeek gebede. Al my simpatie met die familie en geliefdes.

Jan ·

Ons word geteiken as jy afrikaans sprekend is en ń plaas of besigheid bestuur. Jy word vir lank dop gehou voordat daar toe ge slaan word.

koos ·

Wonder as 10 000 blanke SA burgers aansoek doen vir assiel in n ander land of ons dan enige
beruggie daaroor sal kry.

CAB ·

My hart is so seer! EK kan nie in woorde se hoe gebroke EK voel vir hierdie gesin nie! 9 jaar oud! Dit is onaanvaarbaar.. Waar deur daardie gesin is daardie aand.. Daar die laaste oomblikke.. DAN VRA EK ONS OU VALKE!!! WAAR IS JULLE NOU!! IN PARYS???? Wat in SA aangaan maak my siek!!
EK Sal geen men’s kan moor nie, hoe de heng kry enige iemand dit reg,. Maar valkies gaan uit julle pad uit OM. Die aanvallers te help.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.