Vier sterf op N1 by Musina

Die twee vragmotors het reg van voor gebots. (Foto: Dept. van vervoer: Limpopo)

Vier mense is dood in ʼn trompop botsing tussen ʼn ligte Kia-vragmotor en ʼn motor op die N1-suid naby Musina in Limpopo.

Die vragmotorbestuurder het glo ʼn ander voertuig verbygesteek toe hy reg van voor teen ʼn ander vragmotor gebots het, sê Mike Maringa, woordvoerder van die departement van vervoer in Limpopo.

Vier insittendes in die Kia-vragmotor, onder wie die bestuurder, is in die botsing dood.

Die pad was ure lank gesluit vir verkeer terwyl die toneel opgeruim is en motoriste moes tydelik van alternatiewe roetes gebruik maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Chris dupreez ·

Presies wat in n vorige berig se kommentaar gesê is, verbysteek op n witlyn of chevron strepe. Op die foto kan n dubbel witlyn duidelik gesien word.

Nie Verbaas ·

Van die skuim gee mos nie om of dit n sperstreep is nie. Hulle dink mos hulle kan doen wat hulle wil. Dan ry n groot klomp nog met gekoopte lisensies maar oom Fikile slaap lekker voort.

Tanja ·

Vir party voertuig bestuurders bestaan padreëls glad nie, hulle hoef nie te stop by ń STOP teken of ROOI verkeerslig nie, hulle hoef ook nie by die spoed grens te hou nie, hulle kan bane maak waar daar nie is nie , of wat bedoel is vir voetgangers of fietsryers, hulle mag voertuie oorlaai met passesiers en of vragte, voertuie verby steek op ń bubbele witstreep, ek dink nie eers hulle weet wat ń dubbele witstreep beteken nie, hulle hoef self nie eers ń wettige bestuurders lesensie te hê nie……lekkerrr hier in die Reënboog land

christo ·

En dan koop hulle Polo’s en Golf’s waarvan die rigtingwysers, ligte en remme wat opsionele ekstras is.

KB ·

Arrogansie, minagting vd verkeerswette, en ‘n gebrek aan diepte visie.End van die prent.

Marius ·

Eish eish so sal hulle aangaan viva my brothers vis vrot van sy kop af

Pietertjie ·

Op ‘n dubbel-sperstreep. Dit spreek boekdele, soos met soveel ander botsings. Maar die oorsaak word steeds ondersoek.

Francois ·

Dit is die ANC regering se skuld want hulle doen niks aan hulle comrades wat soos varke bestuur en lisensies koop

George ·

Die berig is so besaai met onduidelikhede. Die enigste boodskap hieruit is dat daar sterftes was agv onwettige verbysteek van n voertuig..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.