Vierjarige verdrink in Jhb-swembad

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Vierjarige seun het Saterdagmiddag in Kenilworth in Johannesburg verdrink.

“Die familielede het die seun uit die swembad gehaal,” het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, in ʼn verklaring gesê. “Paramedici van ER24 en die provinsiale nooddienste het tevergeefs KPR toegepas en hy is op die toneel dood verklaar.”

Owerhede was op die toneel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

CHRISTA ·

Mense spandeer ‘n massa geld om ‘n swembad te bou. Hoekom spandeer hulle nie ‘n paar rand meer vir ‘n net en vir swemlesse vir hulle kinders nie?

Monique ·

Se ek ook … jy weet tog jy’t kinders. Maak ook nie saak of hulle kan swem of nie, hulle is nog klein en ‘n ongeluk kan soooooo vinnig gebeur.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.