Vlieënier beseer in Benoni-vliegtuigongeluk

Argieffoto: ER24

Argieffoto: ER24

ʼn Vlieënier het Saterdag matige beserings opgedoen toe sy ligte vliegtuig by ʼn vliegveld in Benoni neergestort het.

“Die man, glo in sy 40’s, is op die toneel behandel vir matige beserings voordat hy na ʼn hospitaal geneem is vir verdere behandeling,” het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, in ʼn verklaring gesê.

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. Die Burgerlike Lugvaartowerheid stel ondersoek in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Dave ·

Dit is in uiters seldsame insidente dat ‘n vliegtuig neerstort. As die berigopstellers wat nie van beter weet dit liewer bloot sou beskryf as ‘n vliegongeluk (of vliegtuigongeluk) sou dit meer sinvol wees. Selfs wanneer ‘n vliegtuig teen ‘n berg vasvlieg word dit as ‘neerstort’ beskryf. Moet nie onkunde so uitbasuin.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.