Vloede: Geen rampgebiede nog verklaar nie

Vloede in Limpopo, Maart 2014

Vloede in Limpopo, Maart 2014

Die minister van samewerkende regering het Vrydag bevestig nie een van die nege provinsies is nog as ʼn rampgebied verklaar weens erge vloede die afgelope week nie.

“Die jongste berig dui aan dat die provinsies en onderskeie munisipaliteite die situasie onder beheer het,” het minister Lechesa Tsenoli aan verslaggewers in Pretoria gesê.

Hy sê ondersoeke deur die regering om die skadebepaling te doen is nog nie afgehandel nie.

Lees ook:
Vloede: 1 300 mense in Limpopo gered
Tweede damwal het nié gebreek by Thaba Monate
Noodfonds vir Limpopo-vloedslagoffers
Foto’s en video: BelaBela (Warmbad) onder water
Vloede: 70 met helikopter gered
Video: Limpopo-pad gesluit
Tweede vloed tref Klein-Kariba-oord

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.