Vlugte na Malawi opgeskort

Argieffoto

Argieffoto

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het tydelik sy vlugte na Malawi opgeskort weens die sluiting van die land se lughawe in Blantyre.

“Die lughawe se aanloopbaan word herstel en instandhoudingswerk word gedoen,” het Tlali Tlali, woordvoerder van SAL Woensdag in ʼn verklaring gesê.

Dit is nie duidelik wanneer die vlugte weer beskikbaar gemaak sal word nie. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.