Voedselsekuriteit kan nie in hande van ‘rassistiese boere’ gelaat word nie

ANC-optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter

ANC-optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Vrydag gesê Suid-Afrikaners moet toegang hê tot die land se bewerkbare grond, sodat hulle self tot die land se voedselsekuriteit kan bydra.

“Ons moet toegang hê tot grond. Ons mense moet toegang hê tot landbougrond. Die kwessie van voedselsekuriteit kan nie aan die TLU-SA [Transvaalse Landbou-Unie van Suid-Afrika] – ʼn rassistiese boere-organisasie, oorgelaat word nie,” het Mantashe aan duisende ANC-ondersteuners by die Uniegebou in Pretoria gesê. Hy het gesê huidige boere in Suid-Afrika “wil die indruk skep dat voedselvervaardiging slegs deur wit boere bewaar kan word”.

“Ons kan ook boere wees, maar om te kan boer, moet ons toegang hê tot grond. Jy kan nie ʼn boer wees tensy jy boer nie. Jy kan nie ʼn skrywer wees tensy jy skryf nie. Jy kan nie ʼn politikus wees tensy jy aktief in die politiek is nie. Hoekom word daar van ons verwag om boere te wees sonder toegang tot grond? Kom ons betree die grond,” het Mantashe gesê.

Gwede Manatshe tydens die ANC se optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter

Gwede Manatshe tydens die ANC se optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter

Mantashe het die duisende ANC-ondersteuners tydens die party se optog teen rassisme toegespreek. Die verkeer is Vrydagoggend tot ʼn stilstand gedwing toe die duisende optoggangers van Burgerspark in die middestad gestap het. Die groep het teen middagete die Uniegebou bereik en musiek is hard oor die luidsprekers gespeel.

Verskeie ministers en regeringsamptenare, waaronder Tshwane-burgemeester Kgosientso Ramokgopa en Gauteng-premier David Makhura, het die verrigtinge bygewoon.

Talle persone in die skare het geel T-hemde aangehad met die woorde; “Hands off Zuma” en “Stem ANC”. Plakkate met die woorde “Registreer om ANC te stem” is ook rondgeswaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

97 Kommentare

Kaspaas ·

En kyk wat het die Rasistiese ANC met die land gedoen ons is terug na kerse van elektriesiteit, terug na water aanry en loop van kraan water, terug na grondpaaie van teer paaie net om paar te noem, alles ANC sukses stories

GES ·

Kaspaas moenie vergeet van hulle retoriek: “we have a good story to tell…”

Yuca Umelli ·

Hoekom vat die TLU-SA hulle nie hof toe nie ? Hulle word nou rassistiese boere genoem.

Stefan ·

Lees nou n boek oor David Livingstone die ontdekkersreisiger. Op n vraag “How do you experience Africa” van sy borge uit London was sy antwoord: “Africa is a wonderful continant, there is only one problem it is full of Africans”

Henk ·

Ja ja en varke kan vlieg …..gaan kyk maar net na al julle mislukte boerdery projekte ….tot die DBV moes al diere red by die ANC boerderye

hardhorende ·

Oo spaar die land en mens van die anc verbale diareë!

tharina ·

En hoeveel goeie produserende plase is al vir hulle gekoop en gegee – en le nou leeg -totaal vernietig en onproduktief? Daar is nog baie staatsgrond wat beskikbaar is en leeg le. Laat die mense daar boer…. as hulle kan.

KarenG ·

Daar is hoeveel voorbeelde van land wat vir hulle gegee is en “six love” opgeneuk is.
Hullr sal n stukkie grond vat en vir hulle behoud plant. Beslis nie om tot voedsel sekuriteit by te dra nie!!!

Andrea van Vuren ·

My buurman se tuinier vertel mysy broer het ‘n piesangplaas in Louis Trichardt gekry (Grondhervorming). Die broer was ‘n voormalige werker en die plaas was vooruitstrewend. Die ‘government’ het vir die broer ‘n trekker en ander implimente ‘mahala’ geskenk. Hy vertel dat sy broer nie meer met die piesangs kan boer nie want hy weet nie wat se medisyne hulle moet gebruik nie. Nou skiet hulle maar die wild en leef daarvan… Nog ‘n plaas in sy maai!

ertjie ·

Suid Afrikaners dra reeds self by tot voedselsekuriteit van die land. Maar wit mense is mos nie deel van Suid Afrika nie. Sy uitlatings is niks anders n sleg versteekte oproep vir aanvalle teen blankes nie. Die anc voer n oorlog teen sy eie landsburgers. Party mense moet nog net wakker skrik en dit besef

Oupa ·

Ha ha, ‘n teen-rassisme optog wat drup van rasse-haat! En die massas is té dom-astrant om dit agter te kom..

CB ·

Oupa… hulle is daar omdat hulle betaal word om daar te wees… as hulle di land kry, word ons net nog n Zimbabwe saak.. waar wat Oupa sê… n teen rassisme optog wat drup van Rassisme haat!

Elsabe Otto ·

Nee Dit is nie bewerings nie Dit is bewys! Swartes het nog nooit en sal nooit kan boer nie! Om te saai beteken om verantwoordelik te wees! Daardie oes op te pas! Noukeurig te meet en pas en. Terselfdertyd te sorg v more! Bewys my verkeerd!

Theo ·

Gwede. Na 22 jaar van ANC bewind, regstellende aksies en grootskaalse bedrog, moet jy en ander julself dalk die vraag afvra. Hoe oorleef die witman nogsteeds, ondanks ons pogings om hulle regte in die grond in te vertrap? Ek gaan jou sommer antwoord ook. Die witman werk hard, die witman oorleef sedert 1652, die witman het die vermoee om te oorleef, die witman het die wil om vooruit te gaan en homself te verbeter, die witman het die wil om vir sy plaas werkers\die nasie te sorg en die witman aanbid n getroue en ware GOD Drie Enig. Vat hande saam die witman sodat julle geleer kan word waar nodig om julleself op te hef tot voordeel van almal in hierdie land, of nee, tot voordeel van julle eie mense wat in haaglike omstandighede en in armoede leef maar dit van hulle ontneem word as gevolg van politieke korrektheid en ongekende bedrog deur jou party Gwede. En wie kry die swaarste? julle eie mense. Hoekom, julle stel nie werklik belang om saam met die witman hierdie land en al sy mense te help nie. En ek het nogal gehoop jy is iemand met insig. Word wakker Gwede die son is besig om te sak.

candice ·

MOOI gesê! Wens iemand wil di kommentaar van jou uit print en as plakkate gebruik en as voorblaaie vir elke tydskrif en alle leesstof in die land! Niemand kon dit nou beter sê nie!

candice ·

MOOI gesê Theo! Wens iemand wil di kommentaar van jou uit print en as plakkate gebruik en as voorblaaie vir elke tydskrif en alle leesstof in die land! Niemand kon dit nou beter sê nie!

tony bredenhand ·

Uitstekende kommentaar. Mag ons volk hierdie lees en wakker skrik.

Daan ·

Theo. Ons het iemand soos jy nodig om n klag by SAP te lê vir aanhitsing tot geweld. ASB.

neelsie ·

Dankie Theo.
Ons sal sien hoe vinnig Mantashe van sy boepens ontslae sal raak as sy mense moet boer.
Hy is die grootste rassis.

Dawie Badenhorst ·

TLU en Afriforum moet beslag le op alle oop landbou staatsgrond en dit oorhandig aan alle swart boere wat wil boer dan sal daar net meer voedsel wees

Loon ·

Gaan leer by julle boeties anderkant die border(Zim) wat gebeur as daar nie wit boere is nie!

Maria ·

Stem saam me al bg kommentare. Net jammer Gwede 🐒 gaan nie ons kommentaar lees of luister daarna nie.

anna ·

hy plant mos net 2 meter groot voor sy stoepie en sit verder en rook die res van die dag.woorde ontbreek my. laat hulle vir hulself “boer” en ons sal vir onsself boer en dan kyk ons wie vra vir wie kos.

fransie ·

Las tog ook aan:
Die sogenaamde rassistiese boere het hul grond gekoop, en word nie deur die staat ingestop nie.
kan iemand asb n dokumentere program maak oor grond wat alreeds uitgegee is ,
en die bewyse van produkte gelewer . en sommer ook al die wat vervaarloos is ook.

adrian ·

Gwede ek dien jy is dik om die lyf….
Dit doen rassistiese kos aan jou het jy enige van die opkomende boere se landbouprodukte ge eet toe toe gwede antwoord. Seker n rassistiese vraag ne

Charl ·

Dom idioot! Beteken dit dat,met sy redenasie, almal dokters kan wees solank jy ‘n inspiring, stetiskoop en pille het? Wys net weereens hulle eintlike doel – om verdeeltheid te dryf deur onwaarhede aan die gepeupel te vertel en softened hulle korrupsie en geknoeiery weg steek Terrell hulle aanhou on hulle self te verryk ten koste van die wat die armste is on der die vaandel van wit assisted! Shame on all of them!

Kobus ·

Hy reken hulle kan nie boer as hulle nie grond het nie. ‘n Stuk grond in jou besit maak van jou net min ‘n boer as wat ‘n pen in jou hand van jou ‘n skrywer maak.

Louis ·

Gwede het ook ‘n (vakansie) plaas in Elliot. Ek wonder hoeveel voedsel hy en mammie en seuntjie (wat in China is) vir die SA mark produseer?

John ·

Hulle gaan groot gebiede opeis en dit uithuur aan boere vanuit die buiteland, want self gaan baie min van hulle dit op afgelee plase weg van die stede en die lekkerlewe uithou. Hulle wil beeste aanhou, baie beeste en bokke en die diere sal soos in Zimbabwe orals loop en wei. Ons snelwee sal ‘n snelheidsperk van 15km per uur moet kry om hierdie nuwe sisteem te akkomodeer. Voedselsekerheid beteken nie ‘n bakkie of twee met ‘n paar goiingsakke vol mielies agterop nie. Die silos soek bietjie meer as dit.

Erns ·

Hierdie uitlating is totaal en al onanvaarbaar in ‘n die huidige klimaat en bewys weereens die ANC se onetiese taktiek in hulle poging om stemme te behou. Hulle bring nou rassisme na die voorgrond, en ironies so, aangesien hulle die grootste rasiste is.

Chris ·

Pragtige voorbeeld van hoe produktief hulle is. Gaan kyk hoe lyk die hele Transkei. Duisende hektaar in die Oos Kaap wat net een M…SE donga is met n klomp vermaarde skaap ,bees en donkies wat van de parrasiet besmet is. Geen nasionale produksie nie, net vir eie gebruik. Begin om die onbenute grond eerste te bewerk.

willie ·

Ag nee kom by,Gwede Manatshe ! Hoe kom praat julle van ons en julle wit en swart,Enige persoon wat na 94 gebore is weet nie wat apartheid is die.Julle het apartheid om gedraai? Luister wat het Aard Bishop Tutu van die ANC regering gesê. Julle gaan die land nooit vorentoe kan neem met julle verdeelheid onder julle self en ons land se inwoners .Gwede Manatshe as julle nie weet om eengesindheid onder al ons inwoners te kan bewerk nie, Moet julle boedel oorgee.Ons inwoners kan net soveel vat en nie meer.Moet ons asb nie tot ander insigte dryf nie.

Flippie ·

Dankie Gwede

Ons neem kennis dat jy die wit boere as rasiste geïdentifiseer het.

Ons hoor dat swart mense ook kan boer, hulle moet net toegang tot grond kan kry.

En julle rassisme gaan kriminaliseer.

Julle plan is dus om wit landbou produsente vir rassisme aan te kla, te vervolg, hulle skuldig te bevind, tronk toe stuur en grond te onteien.

En dit gaan alles wetting wees.

Freud ·

Myne is ook seker nie goed genoeg nie. Niks rasisties gese nie. Die artikel is rasisties. Gwede is rasisties, maar ons kommentaar word nie geplaas nie.

Sune van Heerden ·

Dagsê Freud

Kommentaar moet soms per hand goedgekeur word en dit neem dan soms ‘n wyle voor dit op die webwerf verskyn. Wanneer jou kommentaar dus nie dadelik verskyn nie, beteken dit nie noodwendig dis afgekeur nie, dis dalk net bloot nog nie goedgekeur nie.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

CB ·

Jip… daar is n rede….! MM het dit afgehaal. Gaan lees maar weer die voorwaardes en bepalings. Ek moet dit elke nou en dan lees anders vergeet ek.

Sune van Heerden ·

Dagsê Willie

Kommentaar moet soms per hand goedgekeur word en dit neem dan soms ‘n wyle voor dit op die webwerf verskyn. Wanneer jou kommentaar dus nie dadelik verskyn nie, beteken dit nie noodwendig dis afgekeur nie, dis dalk net bloot nog nie goedgekeur nie.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

janneman ·

binnekort sit ons presies daar waar Zimbabwe sit….dankie aan almal wat nie wou glo dat 1994 die doodsteek sou wees…..dankie aan al die NP ers, wat omgekoop is om te lieg…dankie F.W…

willie ·

Wat gaan met julle aan Gwede ,
vergeet van ons en julle,praat van ons om die land vorentoe te
vat ,die bestaande goed wat werk los dit net so,kom ons kyk hoe die ekonomiese koek groter gemaak kan word,en hou op om ons as blanked n bedreiging te sien. Ons
blankes het n groot prys betaal,1,000,000 het die land verlaat uit die staatsdiens,Ons het klein gesinne om die beste opleiding aan ons kinders te gee.Ons oorleef teen paar oorloë Engelse,niemand gaan ons van ons
grond verdryf,ons plase is
deur die engelse afgebrand, vrouens en kinders is in konsentrasie kampe toe gesluit.Engeland het met ons oor
eenkomste gesluit! Ons
is nog steeds in Suid Afrika.Ek pleit vir eengesindheid, moet nie verdeeldheid onder Suid Afrika se bevolking veroorsaak nie,ons is op die selfde skip,as die skip sink,is ons almal daar mee heen.55,000,000 miljoen inwoners.

juan ·

As dit nie haatspraak is nie, dan weet ek wraggies waar nie wat haatspraak is nie. Dit is soos n nimmereindige vloedgolf van rassistiese retoriek wat die heeltyd oor hierdie mense se lippe rol.

HEVW ·

Die skip wat sink storie verstaan hulle nie mooi nie. En sal dit ook nie verstaan nie. Vir hulle is dit valse deigemente.

Drikus ·

Wat bedoel onse Gwede as hy voor ‘n skare verklaar dat “ons moet die grond gaan betree”? Dit kom neer opruiende aanhitsing, en ek dink hy moet by die Menseregtekommissie aangekla word.

Gaan TLU dit daar laat dat Gwede, soos berig, hulle as ‘n rassistiese instelling uitkryt?

Nee maggies, die ANC se onderrok hang uit; hulle het niks anders waarmee hulle kan stemme werf nie. Nie eens ‘n goeie leier nie.

frans ·

Oorlog dis tyd die buitelande is besig pak die perd nou by die horing

Koos ·

So dom soos grond. Wys vir my van al die swart boere een wat suksevol boer en sal kan bydra tot die voedsel behoefte van ons land.

Justa ·

Mantashe, doen jouself n guns en kyk “Megaboere” op KykNet (kanaal 44), dan vertel jy my of jou volgelinge so sal kan boer? “I rest my case”.

Flippie ·

Die Megaboere se Beste I’d uitgebeer my ou. Dit ons wit arm klein en medium grootte boere wat ook meestal aan die verkeerde kant van 60 sit, wat verpes word deur swart mense wat deur ander opgerui word.

Die meeste swartes wat die landbou produsente van hulle grond afdruk, wil die grond hê net om dit te beset. Op die voormalige wit grond het die tradisionele leiers geen jurisdiksie nie. Die polisie en munidipaliteite ook nie. Eskom ook nie. En nou kan die besetters maak net wat hulle wil. Julle is gewoonlik onder ANC beheer.

John ·

Hulle soek juis daardie plase, so met die oes op die land … Dis hoekom die diewe altyd die kluis se sleutel wil he. Die towerstaf is daarbinne in.

Freud ·

Net een vraag Mantashe. Wat het van die vrugbare grond in die Oos Kaap geword? Dit was alles onder die boere uitverkoop terwyl daar vooruitstrewende boerderye aan die gang was. Hordes pynappel plase etc etc. Hoekom word dit nie meer bewerk nie? Dit is van die vrugbaarste grond in die land. Maar nee. Dit is makliker om na Kaapstad ingebus te word en n shack te gaan opslaan en te wag vir hand-outs eh?

Veritas ·

Moet julle nie so laat opwerk deur al die ANC se bollie-pratery nie. Hierdie jongste aantygings oor rassisme is die laaste stuiptrekkings van ‘n vrekkende hond.

Flippie ·

Die Megaboere se Neste is uitgeveer my ou. Dit ons wit arm klein en medium grootte boere wat ook meestal aan die verkeerde kant van 60 sit, wat verpes word deur swart mense wat deur ander opgerui word.

Die meeste swartes wat die landbou produsente van hulle grond afdruk, wil die grond hê net om dit te beset. Op die voormalige wit grond het die tradisionele leiers geen jurisdiksie nie. Die polisie en munidipaliteite ook nie. Eskom ook nie. En nou kan die besetters maak net wat hulle wil. Julle is gewoonlik onder ANC beheer.

stemja ·

Mense, mense moenie dit te ernstig opneem nie. Hy beskerm net sy Job, want een van die dae is dit stemdag en hy vertel hulle net mooi goed. Hulle dink nou hulle gaan nou grond kry soos in Zimbabwe. Tragies dat mens so rasse spanning kan aanblaas vir eie gewin!

didi ·

Laat hulle kom boer, maar in vadersnaam, huur eers die grond. Boer is beslis nie maklik nie, nie vir enige ras nie.

Hester ·

Kyk hoe het hulle ‘n eens baie suksesvolle plaas, Zebedelia in die grond ingeboer!! Hulle is stoepboere, boer al agter die son aan.

Liewe heksie ·

Haatspraak is al wat ek in die artikel lees en maak dood en vat die plaas dink hulle dai mielies dra jaar vir jaar maar net dit is nie vrugtebome nie En daar is duisende hektaar grond in die karoo gaan help julself O sorry dit gaan teveel werk wees

Xa ·

Dit is n reguit en duidelike waarskuwing dat land grab gaan begin. So asb, waarsku jul vriende en familie wat op plase bly want hulle gaan geen genade he nie. Die wette oor onteiening en die dreigemente… ek glo dit gaan nog voor die verkiesing begin. Die veiligste is om grond te verkoop end te vlug.

Theo ·

‘n Boer met ‘n Boer se hart vlug vir niks en niemand. Ons God sluimer en slaap nie. Hy sal sy volk weer bymekaar maak en wanneer die tyd reg is ons verlos. Getalle maak ook nie saak nie. Ons moet weer heilig lewe en ons vertroue slegs op hom plaas. Ons voel dalk hulpeloos, maar ons hulp kom van die Here. Staan sterk

Chrisjan ·

Bly kalm, bly uit die pad uit. Hierdie is ‘n doelbewuste poging van die anc om konflik tussen rasse aan te blaas sodat swart weer agter hulle kan verenig. Beveilig jouself en naastes, berei voor vir die ergste maar moenie toelaat dat ons ingesleep word nie, sit op die kantlyn, die faksies binne die anc gaan mekaar gryp, dan gaan hulle maai wat hulle gesaai het.

Flip Zeeman ·

Ja, gee vir hulle grond. Die regering het baie grond wat brak lê. Die grond wat die boere besit moes hul voorouers ook van brak af bewerk om produktief te wees soos wat dit vandag is, of moes opbou nadat die Engelse dit verbrand het. Maar nee, hulle wil die produktiewe plase van die wit boere hê want hulle is te lui om te werk. Hulle dink mos elke jaar kom die witman se mielies vanself op. Hulle sê ook die witman het “hulle” grond gesteel. As dit hulle grond was, moet hulle mos n koop bewys hê, soos ek het vir my grond. Ek wens ek het geweet hoe hulle koppe werk.(Of moes werk?)

Dup du Plessis ·

……… ja, jaar na jaar produseer ‘n skamele 50 tot 60 duisend boere voldoende kos en vleis vir bykans 55 miljoen mense in SA en miljoene ander in ander Afrika lande…….en weet jy wat : met kapitaal wat geleen word op die mark, wat met rente terugbetaal word, wat belasting betaal en aan duisende mense werk verskaf …….vervang hierdie boere man vir man en die dinosaurusse se uitsterwing sal na ‘n speletjie lyk……Afrika sal stink van lyke van mense wat van hongersnood sal sterf – “you only miss the sun when its not shining”

Essie ·

Wonder maar net waar gaan hulle water en elektrisiteit gaan kry om hul plase te verwerk, ens. O, ja alles het seker brandstof of diesel nodig! Sjoe, maar hul het baaaaie geld!

Davie Scholtz ·

Wat gaan ons doen is al wat ek vra ? Ek het nie geglo wat Siener gese het nie maar nou glo ek. Hy was my oorlede Oupa se oom en my Oupa het toe ons kinders was baie goed vertel wat ek nie ge glo het nie maar nou sien ek hy het wel die waarheid gepraat meer wil ek nie se nie dan is ek n Rassis Groete aan almal

Merle Chamers ·

Met uitsprake soos hierdie sal ek nie verbaas wees as talle ANC lede plase met geweld begin af- en oorneem nie. Boere en gesinne en werkers van plase afboender en dit ‘van nou af is hierdie my eiendom’ opeis.

Sputnik ·

Uit direkte ervaring van wat in Zim gebeur het, is my raad aan alle boere in SA om ‘n huis of meenthuis of so-iets in die dorp of stad te koop en dit intussen te verhuur. Belê geld, ook in die buiteland. Ek stem saam met Xa, een of ander tyd gaan grondgryp hier posvat, gewaarborg. In Zim was dit ge-orkestreer deur die regering.

jakes ·

Voedselsekerheid kan nie in die hande van ‘n Rasistiese Swart regering en ondersteuners gelaat word nie .

Jopie ·

As Gwede lelike dinge oor die Boere wil sê, moet hy tog onthou om nie met sy mond vol kos te praat nie.

TDW ·

Dis nogal snaaks as jy daaraan dink dat daar wel baie land beskikbaar is, in die regering se hande, maar hulle soek die grond wat reeds skoon gemaak en bewerk is.

Oom Boer ·

Ai wat verstaan ons slim oom Gwede Mantashe nie, boerdery beteken nie as jy 10 of 20 jaar op ‘n plaas gewerk het jy is nou ‘n uitstekende boer nie of sogenaamde opkomende boer wat al die regerings fondse van belasting betalers uitboer en natuurlik nog die hulp om ‘n begin te maak, leiding van die wit man moet kry. Derduisende kilometres lappe grond lê dor regdeur afrika, maar die regering kan mos 99jaar huurpag teken met die AU onderhandelinge en opkomende boere gevestig te kry daar en Afrika van voedsel voorsien. Hier het die wit boere harde sweet ingesit, dag en nag gewerk en hard vir hul grond betaal. Nie Gwede se strategie van grond bekom 12, 000hektaar per boer om klompie shacks op te slaan op die grond en paar mielietjies, tamaties en aartappels te plant om teen die hoofpad te verkoop en andersins laat die familie verder met kindertjies boer nie (die broei epidemie). Sy strategie is om mense op te werk, bang te maak en plase te verlaat, uitlokkend te wees tot reaksie, maar gee hom geen skietgoed want hul is besig om onder druk te reageer.

Pieter ·

n Hoe profiel Duitser het eendag vir my gese….”The black man cannot maintain what he receives from the white man”….wil iemand daaroor stry?

AS ·

Plan:
Almal wat eiendom besit – gaan neem maksimum lenings / verbande op julle eiendom.
Met die geld veilig in die buiteland laat ‘nasionaliseer ‘ jy die eiendom en dan gaan hou jy vakansie ….
Die groot mynbase het dit reeds gedoen … vat al die kontant landuit en los die “gat in die grond” vir die peoples.

Frans ·

ANC leiers is daarvoor bekend dat hul gedurig historiese feite verdaai om hulself gunstiger voor te stel en oningeligte kieser emosioneel op te sweep om tog vir hul te stem.

Hulle sal bv. nooit aan hulle vertel dat die swart bevolking onder blanke regerings met meer as 920% oor die afgelope 100 jaar toegeneem het agv die verbeterde infrastruktuur en boedery metodes wat massa lae koste voedsel soos mielies voorsien het.

Daar teenoor het die blankebevolking stadig toegeneem en kon dus ‘n hoër lewenspeil handhaaf en het die swart bevolking nieteenstaande biljoene Rande wat aan hul ontwikkeling bestee is se lewenspeil stadiger toegeneem alhoewel dit nog hoër as in baie ander Afrikalande was.

Die Suid Afrikaanse weermag het op ‘n stadium gereken dat ongeveer 15 miljoen mense onwettig van elders in Afrika na Suid Afrika ge-emigreer het.Die syfer is later afgeskaal en dit word algemeen aanvaar dat 6 miljoen vreemdelinge uit Afrika tans woonagtig in Suid Afrika is en dat baie reeds Suid Afrikaanse burgers geword het.

Dit alles te wyte aan die koms van Jan van Riebeeck op 6 April 1652 aan die Kaap.

Peet J ·

Kom ons wag en hoor wat gaan die VF+ aanbeveel met betrekking tot Gwede Mantashe se toespraak om “bewerkbare grond” te betree, sover ek weet was betreding ‘n oortreding van die Wet.

Graham ·

Wat ek nie van die ANC kan verstaan nie is die feit dat geen boer wat ek ken in my omgewing sy grond gesteel of gevat het nie, ek is die 3 de geslag wat boer my seun sal die 4 de geslag wees mits die ANC dit toelaat, dit geld vir ander kleiner familiebesighede ook dit is deur harde werk en baie rente wat oor baie jare aan die bank betaal is bekom. Die arrogante Mantashe wil alles in minder as 1 geslag bekom of vat of steel of doodmaak, en ons moet dit net so aanvaar, iewers gaan die damwal breek en dan gaan die land brand !!!!!! die ANC speel met vuur, hulle wil dit seker so hê, voorspoed aan my mede boere wees wakker asb !

Johannes Meintjes ·

… Maar die Nuwe Rasistiese en ontluikende boere kan nie boer nie! Ek is tans betrokke met konsultasie vir stamgebiede wat reeds geruime tyd gelede landbou grond saam met ‘n groot dam van die Nuwe SA regering ontvang het. Hulle boer nie. Hulle verhuur die grond … Ek was onlangs daar! Selfs in bv. Zambia is die grootste kommersieele boere, blankes uit die RSA? Sal rassistiese swart boere werklik die probleem van voedselsekuriteit vir SA, die SAOG streek en verder kan oplos? As dit dan gaan oor rassiste, laat dit die rassiste wees wie bewese kan boer en kan lewer.

Pierre Du Plessis ·

Dit moet kwalifiseer as een van die grootste grappe vir 2016.

anta ·

Maroela het in die begin van 2015 n artikel geplaas, juis oor n plaad wat aan n stamhoof of iemand gegee is in carolina omgewing,,, en die plaas is opverdeel in klein stukkies grond , wat die hoofman uitverhuur..dit lyk soos n plakkerskamp…anc speel met vuur..

Trolle ·

Lyk meer vir my na n South Africa must fall beweging die.
Die soort mense gaan mos nooit kan oorleef as daar eendag n resessie kom nie.Gahos is al wat gaan oorbly.

SA Boer ·

Al die wit boere moet saam staan en nie meer belasting geld aan hierdie anc regering betaal nie….wat kry ons van hierdie regering….net mooi niks…maar ons geld is goed genoeg….

jack ·

Ag nee Gwede, jou gesanik is lankal nie meer nuuswaardig nie. Wat SA nodig het is so paar Donald Trumps wat nie doekies omdraai nie.

Sakkie du Plooy ·

Dis veelseggend dat die ANC Baas tydens ‘n optog oor rassisme dit goed vind om mense aan te moedig om grond te vat. Dis natuurlik waar dat duisend hektaar grond aan sy trawante gegee is en dat die grond of verhuur word of ‘n plakkerkamp geword het of net le en vergaan. Dis nie wyd bekend dat geen begunstigde ooit eienaarskap (kaart en transport) van die grond kry nie maar dit dit in staatsbesit bly. So steel die ANC die land hektaar vir hektaar! En dit lyk asof dit bo-aan Mantashe se wenslys staan.

Willehond, MP ·

In MP is ‘n swart boer wat saaigrond ontvang het van die staat vir R16 miljoen en ‘n verdere R16miljoen vir insetkoste. Vir die laaste 3 jaar nog geen noemenswaardig oes opgelewer nie, terwyl hy ‘n addisionele R4 miljoen in 2015 vir droogtehulp by die staat ontvang het. Hierdie boer word deur Gwede as ‘n suksesvolle boer gesien! Verder op die 8000ha wat sedert 1998 oorgedra is aan die swart boere het die blanke boere in die verlede, met 2000 beeste geboer (buiten gesaaides) waar die swartes huidiglik na 18 jaar met 200 beeste boer met staatshulp. DUS is die swartes 90% meer onproduktief as die blanke boere! Hierdie is enkele feitlike voorbeelde wat van baie wat genoem kan word…

Ella ·

Wat van kry dan grond soos die wit boere moes. WERK EN KOOP DIT! Die ANC maak my siek!!!!!

broos ·

preek teen rassisme maar vertel vir die wereld al die boere is rassisties? en om vir julle grond te gee is niks….waar gaan julle plaas implemente kry? waar gaan julle vee kry? waar gaan julle saad / kunsmis etc etc kry? wie gaan julle leer boer? of is dit die volgende optog? julle almal ly aan die bakhandjie-sindroom!! wat van julle WERK vir dit wat julle wil he???

m ·

So nou wil hulle eerder voedselsekerheid los in die hande van rassistiese swartes???? Ag regtig, mens kan weer sien die intelligensie vlakke hier is nie baie hoog nie.

johannes ·

Hy moet bewyse lewer dat boere rassisties is anders moet hy menseregtehof toe.

tamboti ·

Gwede se enigste bedoeling was dat alle blankes van plase verdryf en verdelg moet word, niks met kos te doen nie. Dit is ‘n oorlogsverklaring van hulle kant.

Eugene ·

Ja-nee!
Dis verseker ‘n “uitegmaakte saak”!

Die “rassistiese boere” lewer desvolgens “rassistiese” gewasse en vleisprodukte ook.
Dit is presies die rede hoekom mieliepap ook wit is…
En wortels oranje is…

Ek het darem anderdagmore gewonder oor die aanmerkings wat die broccoli en hoender dytjie teenoor my gemaak het….ek is oortuig dit kom van ‘n “swart SA boer” af.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.