Pres. Cyril Ramaphosa spreek die land weer vanaand om 19:30 toe nadat hy die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die president se koördineringsraad en die kabinet vergader het.
Daar word verwag dat die koop en verkoop van drank moontlik oor Paasnaweek opgeskort sal word, maar dat meer mense nou op een slag bymekaar mag kom. Dit sal vermoedelik gedoen word in ʼn poging om kerkleiers tegemoet te kom, wat die afgelope weke gepleit het dat geloofsbyeenkomste oor die feestyd toegelaat word.
Kyk hier na die regstreekse uitsending van die president se toespraak:
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Drank winkels word gesluit, openbare drink plekke bly oop en daar kan mense bymekaar kom afgesien die hoeveelheid, dit is ‘n geen beperkings.