Vrou bely oor Montecasino-lyk

Maruschka Robinson in hof. Foto: Werner Beukes / SAPA

Maruschka Robinson in hof. Foto: Werner Beukes / SAPA

Die staat besit ʼn skuldbekentenisbrief vir die moord op Dustan Blom, wie se liggaam in die kattebak van ʼn motor by Montecasino aangetref is, het die Randburgse landdroshof Woensdag gehoor.

“Ons het geen beswaar om Maruschka Robinson se skulderkenning vry te stel nie,” het staatsaanklaer Yusuf Baba gesê.

Robinson, ʼn voormalige ontkleedanseres, het saam met Jean-Pierre Malan vir die moord in die hof verskyn.

Blom se ontbinde liggaam is in September in die motor opgespoor nadat veiligheidswagte ʼn slegte reuk geruik het.

Robinson is op 24 September in hegtenis geneem en Malan op 26 September. -SAPA

Lees ook:
Montecasino-lyk: Twee weer in hof
Gewapende mans soek glo dossier
Montecasino-moord: “Dis ‘n ingewikkelde saak”
Twee weer in hof vir Montecasino-moord
Montecasino-lyk: Vier in hof vir bedrog
Montecasino-lyk: Nog vier persone vas
Montecasino-lyk: Twee bly in aanhouding
Montecasino-lyk: Twee weer in hof
Montecasino-lyk: Verdagte se bloed moet getoets word
Montecasino-lyk: Albei verdagtes vandag in hof
Montecasino-lyk: Verdagte in hof met vloekwoord op frokkie
Montecasino-lyk: Man vas
Montecasino-lyk: Oud-ontkleedanseres in hof
Vrou vas vir Montecasino-lyk
Gru-vonds by Montecasino

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peter Says ·

Pedrie, ek hoop egter sy kry ook haar fair share in die tronk….Dreksel…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.