Vrou beseer op Tafelberg

Argieffoto: Netcare911

Argieffoto: Netcare911

‘n Vrou is Vrydag per helikopter van Tafelberg af vervoer nadat sy tydens ‘n staptog beseer is.

Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, sê die vrou was saam ‘n groep op ‘n bergklim-uitstappie toe sy gegly en geval het. Botha sê die vrou het ‘n faktuur aan haar been opgedoen.

Die vrou, in haar 40’s, is per helikopter na die voet van die berg vervoer waar verder met ‘n ambulans na ‘n nabygeleë hospitaal vervoer is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.