Vrou geskors ná ‘rassistiese’ Facebook-skrywe

Skermskoot van 'n plasing wat van Vanessa Hartley se Facebook-rekening gedoen is

Skermskoot van ‘n plasing wat van Vanessa Hartley se Facebook-rekening gedoen is

Vanessa Hartley, die vrou van Houtbaai in die Wes-Kaap, wat opslae gemaak het toe sy glo rassistiese uitlatings op haar Facebook-blad gemaak het, is by haar werkplek geskors.

Maroela Media het vroeër berig Hartley is by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) van rassisme aangekla oor die plasing. Hartley het glo geskryf: “They are like stupid animals. We should tie them to a rope. Too many Africans flocking to Hout Bay. Draw up a petition. Soon there will be nothing left of Hout Bay.”

Hartley se werkgewer, The Eye of Horus-veiligheidsmaatskappy, het Dinsdag op hul Facebook-blad bevestig die maatskappy het tydens ʼn vergadering besluit om Hartley te skors hangende verdere ondersoek. “Die maatskappy distansieer homself ook van alle bewese rassistiese kommentaar,” het die maatskappy gesê.

ʼn Eiendomsagent van KwaZulu-Natal, Penny Sparrow, het vroeër vanjaar ʼn soortgelyke mediastorm ontketen, toe sy in ʼn Facebook-inskrywing swart mense met ape vergelyk het. Sparrow het skuld beken op ʼn aanklag van naamskending en is beveel om ʼn boete van R5 000 te betaal, of ʼn jaar agter tralies deur te bring.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

54 Kommentare

Whatever ·

Daai rassisme kaart werk ook net een kant toe. Ek nou in Houtbaai en gaan maar niks sê nie. Dis belaglik verby…

KS ·

Hierdie land is ‘n joke…. Stem saam Whatever…. Hier’s net een ras in die land wat rassisties kan wees.

jean ·

Janee KS, maar dis ongelukkig nooit na die ander kant….lees bietjie wat munisipale amptenare kwytraak en geen haan kraai weer daarna…..

De Villiers ·

En Malema kan maar sê wat in sy onbeheerbare verstand opkom, en niks gebeur met hom nie. Belaglik

Elize ·

Stem volkome saam met De Villiers en KS!!!!!!! Rassisme werk net na eenkant toe.

Cherokee ·

Maar Landbou Weekblad het gesê albertus van wyk het in sy privaat hoedanighede aanmerkings gemaak en hom dus nie geskors nie.

Privaat ·

Dink nie dat wit rassisties teen wit kan wees nie. En miskien is Albert reg……

Ben Prinsloo ·

Sy moet by Landbouweekblad gaan werk. Daar kan jy maar rassistiese uitlatings maak soos dit jou pas, jy word net na n ander departement verskuif.

Ronel ·

‘n Sekere Sinazo Kwakhanya Bambeni (Mabhul’anyile) Het op haar facebook geskryf dat sy “busy with military training to kill white people and take stolen land back. One settle, one bullet. Underground military force member of the Pan Africanist Congress of Azania” So wie gaan nou MRK toe hardloop en haar gaan verkla? Hoeveel boete gaan sy opgelê word en wanneer gaan sy geskors word uit haar werk????

DewaldS ·

“We should tie them to a rope”. Watter Engelsprekende sal so ‘n sin opmaak? Nee wat – diegene wat ernstige joernaliste wil wees – hoekom doen julle nie die ander van ons ‘n guns en vind uit of daar regtig so ‘n persoon bestaan nie?

Staged ·

Ek self dink al lankal hierdie mense of bestaan nie of is gevra om dit te doen as deel van n groter plan om rassehaat teen witmense te bespoedig.

Nico ·

As jy sien watter sinskonstruksies afrikaans sprekendes gebruik en hoe hulle spel in Afrikaans … Waarom geld dit nie ook vir engels sprekendes om soms swak taal te gebruik nie?

Jan ·

Nico, almal is nie geniaal soos jy nie. ek sukkel al vir 50 jaar daarmee. maar dit weerhou my nie om boeke te publiseer nie. Ek het weer ander talente gekry.

Michael ·

As die kop dom is moet die lyf swaarkry gee haar ‘n groot boete of laat sy die polisiestasie skoonmaak vir die volgende 2 jaar

Mina ·

Sjoe, sy word geskors en die ou wat by Landbouweekblad praat van die commin-white-trash, is nog in sy werk…nie dat ek wil hê enige iemand moet sy week verloor nie, maar moet ons as samelewing nie bietjie meer hardevel raak en minder agressie vertoon nie?

maraai ·

Ai die mensdom leer net nie uit ander se foute nie… Is dit teveel gevra om nie n rasis te wees nie..? Alle rasse is geregtig om tog in die land te wees nerens in die bybel staan daar dat n sekere gedeelte van land vir n sekere ras gemaak of gegee is nie. As daar bietjie respek gedeel word sal dit baie beter in die land gaan.. En sover ek weet is daar ook nie plekke wat net mense met geld gaan en armes uit gehou word nie. Ai julle mense is mense, kleur maak nie mense diere of enige iets van aard nie… As ek wit is en bruin gesonbrand het wat maak dit my? Of as ek minder/meer van n pigment het maak dit my minder as n mens?

Izak Booysen ·

Ai Meraai, jy lees sekerlik nie regtig jou Bybel nie.
Deut 32;8: Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel.

Lees ook Esra 9, maar bestudeer die Torah vir insig, Jy’s besig met Babiloniese godsdiens en ken nie werklik jou Bybel so goed soos jy dit nou hier wil uitbeeld nie.

Biblical correct or political correct ·

Die bybel noem nie ras of kleur nie maar nasies of volke. 1ste – die woord rasisme is in 1927 deur leon trotsky opgemaak. “Leon trotsky was a jewish marxist revolutionary and theorist with blood ties to the kazharian bloodline”. Die woord racist was gebruik in daai tyd om die duitse teenstand teenoor die bolshevic en communist theorist uit te beeld as haat en in later jare rondom 1936 is die woord gebruik om nazis te beskryf, maak nie saak watter nasie of taal die nazis te teen standers was nie. as jy ‘n nazi was, was jy gelabel racist en nazism is beskryf as racism. Dis eers in laat 60’s wat die woord racist of racism blanke nationalisme as haat teen nie blankes verteenwoordig. Die woord se betekenis het egter in laat 90’s weer verander om vandag se superiority/inferiority theory te verteenwoordig. 2de 2000 jaar terug/ bybelse era was die nie blanke bevolking minder as 5% uit die hele bevolking.

Louis ·

Ja nee rassisme is mos net vir sekere mense van toepassing , definitief nie vir mal-ema en sy trawante nie , hulle mag se wat hulle wil maar niks word ooit aan hulle gedoen nie

Jan ·

Gaan kyk gerus op Google Maps na die informele nedersetting in Houtbaai, die inligting is in 2016 opdateer. Natuurlik sal mens nie weet hoe dit in die besigeids dorp se strate gaan nie.

JB ·

Die is gewoonlik wittes wat ander wittes in die grond trap en verkla. Die MRK is so eensydig as wat kan kom. Hul het geen geloofwaardigheid nie.

peace ·

Dus so waar rasisme geld net vir die een party.. n onwetige tenant wou nie uit my woonstel uit trek nie, toe skryf hy op my woonstel mure “….k…”.Ek gaan jou vrek maak…die voice gou daar om nuus te maak…Ons wat bietji dink bel polisie om vinger af drukke te doen en ek bel die voice om te kom sodat polisie kan bewys dat dit die “donker “man is wat dit self daar geskryf het. Die voice en 3 ander koerante wou nie die storie skryf nie.

Nico ·

Haar uitlaating was nie rassisties nie. Daar is nie kleur genoem nie. Gaan kyk in ‘n woordeboek die betekenis daarvan.

Maud ·

Die wet is net teen jou as jy dit oortree. Hou jou mond oor ander mense of gaan sit in die tronk of vuurwarm howe vir ure of betaal boetes. Al werk dit net na een kant toe wat kan jy met jou kritiek daaraan doen?As jy nie uit ander se dom foute geleer het nie dan moet jy dit maar aan bas voel. Jammer.

Danie ·

Almal wat gebruik maak van daardie veiligheismaatskappy moet afsien daarvan. Hulle speel saam met die rassiste (regering) van die land. Die waarheid maak seer.

Jan ·

Ek weet nie, soos in Houtbaai se geval wat die sneller van die gewraakte uitlating was, is die plakkerskamp wat lank, lank gelede teenaan Houtbaai drop toegelaat is om te onstaan. Daar was al voorheen probleme. Wat sal gebeur en hoe sal ons reageer as so ‘n informele nedersetting teenaan, sê bv Irene in Pretoria ontstaan, of in die Tygerberg teenaan Plattekloof opgerig word. Dit is mos wat Julius voorstaan. Mag ek die naam spogbuurt noem, daar waar die rykes van die rykstes koop, wat dan? Dit is die realiteit wat ons het, die armste van die arm mense en die rykes wat in paleise woon.

E.K. ·

As jy enige sosiale media wil gebruik beter jy ‘n wag voor jou mond ..er.. vingers sit. Dis hoe dit is.

Lance ·

Ag bedaar net daar is baie erger dinge wat die eff se ….SO moeg vir die nonsens !

Norrie ·

Aai. Snaaks hoe die kam net eenkant toe kam. Wonder wat van die persoon in die rasse voorval teenoor wit mense gebeur het. Kyk bietjie by solidariteit: klag-teen-rassistiese-generaal-menseregtekommissie-ingedien. Wonder of daar al intern begin optree is deur die SAPS teen haar en of die klagte iets beryk het; dis nou (2016-12-07) al a maand later. Sal daarvan hou as Maroela Media kan terugvoer gee oor of die genoemde voorval – of is dit nog `n “doodloop” want die kam is net vir wittes.

Antonio Sonelli ·

Ad daar Afrikaners is wat hierdie veiligheidsmaatskappy se dienste gebruik, boikot hulle asb en dra so die boodskap oor dat ons Afrikaners ons nie laat vermaak nie. Hulle moet dan maar vir hulle gaan swart klante werf.

petrie ·

Korrek Maud…as jy nie wil leer nie moet jy maar voel. Geen medisyne vir domheid nie…

Ruan ·

Al wat sy moet doen is om te sê syt bedoel ‘Afrikaners’. Met die vertaling na Engels maak sy dit toe ‘Africans’ so syt niks slegs teen swart mense bedoel nie. En almal weet dis nie rassisties om so iets teen n Afrikaner te sê nie.

Katryn ·

Wat ‘n groot belaglike grap. Omdat ons wit is word alle uitsprake as haat spraak of rassisme gemerk en daarvolgens word ons gemerk deur die sogenaamde samelewing. Mense verloor hulle werk, huis en alles maar die nie-blanke sogenaamde agtergeblewenis kan maak, sê en sing net wat hulle wil teen die wittes en dan word dit vryheid van spraak genoem. Wat ‘n groot grap.

m ·

Sit maar n wag voor jou mond. Ons almal weet teen die tyd hoe dit werk in die land. Net die swartes mag se en doen wat hulle wil en die wittes moet elke woord tel wat hulle se. Bly ma eerder net stil want dit gaan jou nerens bring nie net een groot rasseherrie. Hulle hou van aandag en dis nou net wat hulle hier gekry het…

Lynn ·

Vanessa het glo kommentaar gelewer oor ‘n rob wat met ‘n tou om sy nek gevind is in Houtbaaihawe. Was op TV nuus. Dis ook nie nodig om diere so wreed dood te maak nie.

Anoniem ·

Is sy ook met volle betaling geskors soos Riya Pijega (sp?)

hans ·

Ons as blankes kan nie bekostig om rassisties te wees nie,dit word uitgehaal op onskuldige boere.Ona almal word kwaad vir hulle maar dink aan die boere en ander mense in die stede.Here help ons!!!!

callie ·

Tipies die slapgat , ruggraatlose boerenasie wat soos in die engelse oorlog “joiners” was. Pleks van om te veg vir konsekwente optredes, swartes moet ook aangekla word, is daar dadelik n spul wat haar afkraak en net vir die wolwe gooi. Stem sy moes gedink het voor sy tik. Onthou net die”paw-paw gaan die fan strike” dan gaan hulle nie luister hoe het jy hulle ondersteun nie. Jou vel is wit, jy is ook in jou dinges in.

A.Willemse ·

Ek sou skorsing ook oorweeg het, onbeholpe en verwarrende taalgebruik soos daardie kan gevaarlik wees vir enige werkplek se selfbeeld.

Sartjie ·

Stem 100% saam met jou. Is dit nie al genoeg bewys dat ons net indie moeilikheid kom met sulke onnodige goed. Almal weet os nou al teen die tyd hoe dit regering werk maar ore is min.
My opinie ( dis deur mense wat hulle woede teenoor die ander rasse op sosiale media sit dat daar soveel onskuldige ander vermoor word want dit maak die haat teenoor mekaar net soveel meer. Hartseer

Theresa ·

Gee asb. vir ons ‘n lys met almal wat nou al die afgelope jaar vir een of ander sogenaamde rassistiese opmerking/daad die media gehaal het. Kom, laat ons sien in ‘n table (mooi georden!) wie dit was en wat aan daardie persoon toegedeel was. Behoort baie insiggewend te wees, of hoe? Wie sal dit saamstel? Afriforum, jul werk ongelooflik hard om ons met baie dinge te help en by te staan. Kan jul dit dalk saamstel?

Denise ·

Dit is n puik idee Theresa dan kan ons sien hoeveel keer die KILL THE BOER EN WE ARE COMING FOR YOU WHITE MEN AL in die openbaar gese is !!!! Without prejudice!!!!

G@TVOL ·

EN DIE WAT DIE SWARTMENSE ONS WIT MENSE SO SLEG MAAK EN POPPE SLAAN EN KLEIN KUSTE DRA EN SE KILL THE FARMER EN AL DAI IS NIKS NIE EKS SO SIEK EN SAT VIR DIE LAND REGTIG

sarie van heerden ·

Mense wat die afgelope tyd beskuldig is van rassisme omdat hul gekla het oor gemors wat in hul buurt veroorsaak word deur “besoekers” moet ‘n regverdige kans gegun word oor die rede van hul klagtes en kommentare en nie summier as rassiste verklaar word nie. As mens nie eens na jou seekus woning kan gaan gedurende Desember omdat die hele plek bemors word nie en inwoners dan daaroor kommentaar lewer is NIE rassiste nie. Hul kla oor die gemors! As die plek skoon agtergelaat word sal daar geen “rassistiese” klagte gewees het nie. Voordat hierdie kommentators/klaers gekruisig word moet daar eers gekyk word oor WAAROOR die klagtes was.

saartjie ·

Ai as die mense net wil leer om hul opinies nie op sosiale media te deel nie….vertel dit vir jou buurvrou, suster, vriendin of whoever…. los net vir facebook hier uit dan bly jy ook uit die moeilikheid…eish maar die mense leer net nie!!!

realis ·

Daar is ‘n gedeelte in my bybel wat opdrag gee dat jy aan jou regering onderdanig moet wees.
Ek gaan die bladsy dubbel vou en dit vas “staple” (“kram” vir die puriste)
Net so terloops.

Tersia ·

As dit is hoe jy voel, is dit verstaanbaar, maar die feit dat enige iemand nog so iets op social media se verstaan ek glad nie. Rasisme of nie, eenkant of nie, hoekom sit jy dit op social media? Jy weet hoe dit gaan en jy weet jy kan nie sulke goed se sonder om in moeilikheid te kom nie, hoekom doen jy dit?

Juan Olivier ·

Ek stem nie saam met wat sy gesê het nie maar om mense te wil vervolg oor sulke uitsprake is dood eenvoudig fascisme.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.