Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê die 26-jarige vrou het uit Dubai op die lughawe geland. Sy het glo Maandag uit Suid-Afrika na Thailand gevlieg en binne drie dae weer teruggekeer.
“Lede van die lughawe se K9-eenheid het tydens ʼn roetine-ondersoek die dwelms in ʼn versteekte kompartement in haar bagasie gevind,” het Naidoo gesê. “Sy is reeds die derde persoon wat in die afgelope paar dae op die lughawe met dwelms in hul besit betrap is.”
ʼn Vrou is Sondag met 32,5 kg metamfetamien in haar bagasie betrap. ʼn Dag later is nog ʼn man in hegtenis geneem toe khat ter waarde van R51 000 in sy besit gevind is.
Hulle moet die nigeriers wat agter die hele spul sit vang.
Sluit toe en gooi die sleutel weg. Dieselfde geld vir diegene wat dwelms koop en gebruik. Julle en julle verskaffers vernietig lewens…
As dit in Indonesië was, het dié dwelmmuile die doodstraf ontvang. Dis gied hulle word gevang. Dwelms verwoes lewens en families
Dit wil voorkom dwemmiddels stroom deur or tembo.Daar moet dus beslis baie suksesverhale onder die smouse wees. Die ondersoek en strafstelsel sal moet verskerp.
Druk dai goed in haar keel af laat sy kan voel
Sy kan bly wees hulle het haar nie in Dubai gevang nie anders was sy “koebaai”! Daar word jy die doodvonnis opgelê!!
Plaas het hulle haar in Dubai gevang……. Al keelvol vir asl die dwelms en smokkel. Vang hulle en begin voorbeelde maak van hulle