Vrou sê jammer vir rassistiese twiets; MRK ondersoek nog nie

Van Palesa se vorige twiets. Foto: Twitter

Van Palesa se vorige twiets. Foto: Twitter

Palesa Sotjifa, ʼn vrou wat berug geraak het vir haar rassistiese twiets, word steeds nie deur die Menseregtekommissie (MRK) ondersoek nie.

Gail Smith, woordvoerder van die MRK, het bevestig geen amptelike klag was teen Maandagmiddag teen Sotjifa by die MRK ingedien nie.

Sotjifa het byna twee jaar gelede met haar rassistiese twiets begin. Sy het onder meer getwiet “EFF must kill 500 whites for us” en “They were supposed to stop them then and there and kill them! We would be having a whites free country”.

Smith het gesê dat hulle nog nie kan sê of die uitlatings as haatspraak beskou kan word nie. “Eers wanneer (en as) die uitlatings ondersoek word, sal ons ʼn uitspraak daaroor kan maak. Ons kan nie vooraf veroordeel nie”.

Sotjifa se vorige uitlatings het intussen weer die rondte op Twitter begin doen,  met mense wat Palesa ondersteun en veroordeel. Daar was talle gesprekke onder die hutsmerk #HandsoffPalesa.

Sotjifa het intussen om verskoning gevra vir haar uitlatings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

39 Kommentare

B ·

Natuurlik sal niks aan haar gedoen word nie..Maar laat een witte dit sê,dan word jy onmiddelik toe gesluit!Welkom in Afrika,waar rasisme nou omgedraai is en niks aan gedoen word nie..

Johann Marx ·

Presies. Waarom? Want jy is ‘n minderheid (Afrikaanssprekend) van ‘n minderheid (blankes). En daar sal teen jou en jou soort gediskrimineer word totdat daar niks van jou “minderheid” oor is nie. DIT….is Afrika demokrasie: ‘n Proses waar die minderheid kan deelneem aan hulle totale ondergang. En blanke Suid Afrikaners weier om dit te verstaan.

chrisp ·

Ek dink ons moet toelaat dat enige iets gese kan word, daardeer weet jy wat die persone dink en verder is daar dan geen muilband op spraak nie.
As jy begin sensor word die sensor later die spreker

Johann ·

Tweegatjakkalse…vervolg blankes met n passie maar as dit by swart op wit moord aanhutsing kom? Dis net nog n blatante eensydige toepassing van wetgewing tot voordeel van n swart meerderheid en frustrasie van n blanke minderheid. Wonder wat sal gebeur as ek bv. Uit frustrasie soos die een haarself verdedig; n aksie teen haar aanhuts?

Johan ·

As dit ñ witte was, was dit lankal hoof nuus en sou verseker aangekla word. As almal kan sê wat hulle wil sal geweld nog meer aangehits word.

Moulder ·

WAT N JOKE! hierdie land is n sirkus!! maar n onskuldige foto van n kleuterskool steek SA aan die brand!

elizabeth ·

Waar kan ek n saak oopmaak teen haar en by watter tak v menseregkomissie.
Ek KANI GLO DAT ONS SLAPGAT BLANKES EN PARTYE VIR DIT STAAN NIE.
Maar dis hoe ons nou weer handjies gevou om n tafel sit en praat en voetjies was en n raps opi pinkie gee.
Maak my siek van ons EIE nasie!

Marietjie ·

Okay Elizabeth. Begin ‘n saak en ons slapgat blankes sal jou ondersteun. Wys ons jou handjies is nie gevou nie

sharon ·

Al wat gaan gebeur is sy gaan se sy het nie geweet sy mag nie… sy gaan oningelig pleit en sien.. bobs her uncle. Soos dit met alles gaan waarmee almal nou wegkom.

M ·

Weet jul dan nie dat hul skoon van kop tot toon en ken glad nie iets soos rassisme nie

Kiepie ·

Lees weer die berig. Daar word niks teen haar ondersoek nie WANT DAAR IS NOG GEEN AMPTELIKE KLAGTES TEEN HAAR INGEDIEN NIE!!! Soos gewoonlik sit die blankes met hulle armpies gevou op die kantlyn en wag dat iemand die goeie stryd namens hulle stry. “Iemand moet iets hieraan doen (solank dit net nie ek is nie)”, “Waar is Solidariteit?”, “Waar is AfriForum?”, “Waar is Steve?”. As dit jou pla, gaan lê self die klag.

Suid-Afrikaner ·

Suid-Afrikaners is ons inderdaad, hetsy of ons wit, swart, bruin of albino is! Hierdie tipe uitlatings moet net nie meer geduld word nie! (as ‘n wit persoon sulke twiets maak, kan hy/sy spoedig vervolging te wagte wees). Dit skep ‘n gevoel van bedreiging by elkeen wat nie behoort tot die groep wat kwansuis in die saal sit nie! Daar is iets soos vergeldingstaktiek wat na alle kante toe kan uitkring-rassisme wek rassisme-agterdog wek agterdog-haat wek haat en so kan mens aangaan en aangaan! Uiteindelik roei ons mekaar uit en niemand wen daardeur nie. Waarsku asseblief tog hierdie verwaande, ongedissiplineerde individu op ‘n streng manier (wie ookal die magtiging daartoe het…) Magtig man, ons raak nou siek en sat vir hierdie omgekeerde rassistiese opsweping wat geregverdig word om een of ander politiese rede!

Tokkie ·

Ek dink ‘n R150, 000.00 boete sal ‘n gepaste waarskuwing wees – Helpende Hand kan as die begunstigde benoem word.

nic ·

In hierdie land is daar geen sin vir regverdigheid meer nie. Die wette geld nie vir die majority nie en dit wemel van dubbele standaarde. Ons is uitverkoop en aan ons eie genade oorgelos.

M ·

Dis haatspraak om te sê eff moet ons dood maak en niks word gedoen maar as n kleuterskool hoof n foto aan AL haar mammas stuur en nie die swart mamma uit sluit nie kan die swart mamma wat gehelp word deur d hoof die rassisme flag hys. Ons kan voorgee en probeer maar die reenboog nasie sal globaal altyd net n droom bly want net die geringste vonkie en die rasse vlamme brand hoog so vergeet dat dit ooit globaal sal gebeur.

M ·

Rassisme sal altyd daar wees nie net in ons land nie maar globaal. Ons kan alle pogings aanwend om dit hok te slaan maar die geringste vonkie en d rasse vlamme brand hoog.

Suid-Afrikaner ·

Haatspraak en aanhitsing in sy ergste vorm! Vervolg haar tot by oom daantjie in kallerhok!

Lorraine ·

Geen persoon moet toegelaat word om rasistiese aanmerking op social media te maak nie. As dit n blanke was wat so iets sou se was dit lankal voorblad nuus en van die werk af geskors. Dis verkeerd en on regverdig Almal moet onder dieselfde reels get uptight word
Om so blatant mense aan te moedig om blankes te vermoor is erg en onaanvaarbaar

Koos ·

As daar nie ‘n klag is nie hoekom sal hulle haar ondersoek? Bring dit onder die VF+se aandag hulle het ‘n klag teen no 1 gelê en hy moes uitstel vra want hy word ondersoek

quin ·

Kom ons wag en sien of sy n R150’000.00 boete gaan kry of nie!

Mense regte kommissie ·

Ek is so teleurgesteld in die Mense Regte kommissie, nou wag hul vir iemand om ‘n klagte te maak, maar in sekere gevalle spring julle net in, so oorhaastig dat julle amper nie tyd het om jul werk te doen nie!!!!! Beskerm en dien alle mense, dit is demokrasie, duidelik weet julle dit nie!

Polities gedryf ·

Dit is duidelik dat alle sake wat al ondersoek is absoluut polities gedryf word, hul tree net op wanneer dit hul pas, wat reg is vir politiek en kwaad stook. Mense regte moet alle mense se regte beskerm of hulle Politiek, straatveers, ryk, arm, mooi, lelik, slim of dom, man of vrou, kind, seun of dogter is! Uitdaging vir julle, wys aan Jan Publiek dat julle almal se regte op dieselfde manier beskerm en hanteer. Gail Smith please answer the public. Om verskoning te vra kan dit nie wegneem nie, so het al die ander rassiste al geleer, vra maar vir Sparrow, albei van julle is ewe skuldig, joune het nog haatspraak by, so sorry will not stop the pain.

Kloekie ·

Blatant! As ek penny sparrow was, sou ek weier om dir R150000 te betaal totdat die Palesa vrou ook betaal.

Amanda ·

Wat het gebeur met die ou wat gesê het blankes moet soos Jode vermoor word?

Tim ·

Laat dit net lyk of jou gesig swart geverf is en die land stort ineen. Neem ‘n foto van kinders by ‘n kleuterskool waar ‘n swart dogtertjie alleen sit en die kleuterskool moet sluit uit vrees, nog voor daar ondersoek ingestel is. Sê reguit jy hou nie van wittes nie en hul moet vermoor word maar gelukkig is jy nie ‘n rassis nie, nie voor daar behoorlikke ondersoek gedoen is nie EN dan word daar nog gewag vir ‘n amptelikke klag voor die ondersoek begin… Waag ek sê : dis net soos Hitler se Nazi duitsland hier in ons SA!

Tim ·

Laat dit nou net lyk of jou gesig dalk swart geverf is… sterkte!

Jan maak n plan ·

As ek Penny Sparrow is betaal ek net hieroor geen sent van die sogenaamde vonnis nie. Duidelik dat die sogenaamde mense regte kommisie ook maar lekker rassisties is.

Lance ·

Wys mens net watse klug die rasisme ding eintlik is …anc skrik tog bq wakker vir n slag en haal die balk bq uit julle eie oe asb

Eddy ·

Fire haar en gee haar n boete van R 150 000-00. Die geld sal goed wees vir trauma berading van slagoffers van plaasaanvalle. Dan doen sy haar deel vir transformasie in liefde

odette ·

hoekom het sommer die facebook geplaas om die haatspraak te doen dis wil hul self dink hul weet wat is die wetgewing om te doen.dan kom die in die pekel gaan beboet word meer as r150 000.dis rassime is die wye wereld beskou.jesus het die mense van die vel blou geel groen pink is so lief is.wees lief vir mekaar teen oor ander.

Nita ·

Reken net, sonder Palesa se aanhitsing het plaasmoorde met 44 persent toegeneem. Te danke aan haar uitlatings kan ons n mooi styging in plaasmoorde verwag! Sy behoort baie trots op haarself te voel.

FREE 4 ALL ·

Waar val julle uit, in die nuwe SA kan jy se en doen wat jy wil solank jy nie wit is. Alles moet verniet gegee en gevat word. Alles waarvoor daar iets betaal moet word soos geleerdheid en waaroor daar aanvanklik gekla was word nou vernietig want dit word net weer met ons tax gelde reggemaak. Ons werk en betaal tax net dat alles gevat en vernietig word. Miskien moet ons almal ook net by die goverment gaan aanklop vir free 4 all huise en grant gelde.

Dniel ·

Mense ek is beslis nie slap nie , ek het gister die storie vir die eerste keer gesien en n amptelike klag gele by die mrk in Oos London. Wat vir my net so hartseer maak is die feit dat ons gou na mekaar vinger wys en pleks van mekaar se hande vat en saam staan. Geseende dag.

stef ·

Lees veder op die twitter blad dis skokend almal , kyk haar aanhangers se tweets , ek raak so kwaad en hartseer wat van my “heritage” wat van my as blanke persoon se geskiedenis , soos ha ‘supporters’ se op die posts Nie Blankes kan NIE rasisties wees nie , so die saak word net onder die mat in gevee , almal wat vanaf 1990 gebore is het efol met APARTHEID te doen ons het nie in dit groot geword nie !!!!!! Die JEUG is beesag om hierdie land in sy hell in te stuur , EN EK IS BANG SO BANG want my afrikaans naasie kan glad nie saam staan nie , my suster bly al 4 jaar in Londen en se sy sal glad nie trug keer nie , ek as AFRIKAANER BOER sal eeder weer onder die BRITSE KOLONIE gaan val soos my voorvaders as wat ek hier in kama VFRYe land veder leef , ek wil nie n rasis wees , ek glo my BYBEL SE ALLE NASIES en ALLE VOLKE en dit is as KIND VAN JESUS ons blanke mense se toets op aarde ,
MyGod is vol genade mar so ook vol wraak……

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.