Vrou skuil terwyl aanvallers man doodskiet

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Man is Vrydag in die vroeë oggendure in die Leeupoort-vakansiedorp in die Rooiberg-distrik buite Bela-Bela doodgeskiet terwyl sy vreesbevange vrou in die badkamer weggekruip het.

Brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig dat Daniel Killian-Jacobs (62) in sy slaapkamer doodgeskiet is.

Volgens Mojapelo het Killian-Jacobs se vrou, Emmarentia (61), omstreeks 03:00 wakker geword en opgestaan om water te gaan drink toe sy drie onbekende mans buite die huis opgemerk het. Die verdagtes het ʼn baksteen gebruik om ʼn venster van die huis te breek.

“Die vrou het gehardloop en haar man wakker gemaak voordat sy haarself in die badkamer toegesluit het. Sy het haar selfoon gebruik om die bure te bel om te kom help,” het Mojapelo gesê. “Toe een van die bure by die toneel opdaag, het die persoon Killian-Jacobs se liggaam in die slaapkamer gevind met ʼn skietwond in sy linkerbors. Die verdagtes het reeds met die vrou se handsak gevlug.”

Mojapelo het gesê die polisie se honde-eenheid, misdaadvoorkomingseenheid en lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) is tans op die spoor van die verdagtes. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

74 Kommentare

Xavier ·

…-sug-….nog ‘n sinnelose moord …of nee wag, die motief was net diefstal…

Louise ·

Was dit nou regtig nodig dat hul skiet??? Werklik nodig???? N lewe vir n handsak?? Media sal hierdie tipe moorde moet boost en groot op voorblaaie moet plaas. Hoekom vat wat nie aan jou behoort? Hoekom nie werk vir dit wat jy wil he nie?
Op een blink more….
Dis hoekom n pistool naby elke aand le. Want ek sal nie n statistiek raak van die tipe geweld nie.!!! Ek sal nie terugstaan nie en jy kom sekerlik nie 3uur die oghend vra vir koffie nie….so jy hoort nie daar nie.
Net soos party ook nie hoort in jou veld nie..maar skiet jy is..is jy in die moeilikheid…maar so gaan als agteruit. Glo die polisie doen hul bes om op te spoor..maar wat gaan hy kry vir iemand se lewe? N R1 000 borgtog? As jyniemand se lewe betaal. Sorry…betaal dan met joune ook. As ju die reg wil vat om iemand se lewe te neem met moord en plaas aanvalle. Betaal sal jy dan ook betaal met jou eie!

Andrea van Vuren ·

Dis hoekom ons Gerrie Nel moet koester. Net jamner een man kan nie alleen ons kosbare land se siek gemors oplos nie!

Ekwilibrium ·

2017 alreeds net nóg ‘n brutale jaar vir ons mense op die platteland. So gaan die Oorlog van die Vlooi onverpoos voort, terwyl ons slegs toekyk met ‘n trek op die gesig. Wat gaan ons doen…

Pop ·

Ons leec in SA en hulle kry toegang tot die huis deur n venster met n baksteen stukkend te slaan. As jy te arm is om diefwering aan te bring dan sweis jy maar jou vensters self met yster toe. Te hel met mooi lyk. Ek kan nie olhou huil as ek die goed lees nie.

Pierre ·

In my opinie is roof maar net ‘n skerm. Ongelukkig is haatspraak aan die orde van die daag en al hoe meer ‘n realiteit. Luister wat gese word op platforms daarbuite en luister hoe daar gepropageer word dat wittes in die land moet sterf. Indien al die afgelope week se gevalle daar was om te roof sou dit eenvoudig gewees het, geen skoot sou gevuur word of geweldadige aanranding sou plaasgevind het nie. Iewers is daar geen erns by die Regering om hierdie krisis hok te slaan nie. Dalk is dit tyd dat daar nou opgestaan word en dinge gebeur.

Stefan ·

Teen hierdie trant gaan daar niks meer blankes oor wees teen 2020 ons is al reeds so min.
En daar word net mooi niks gedoen nie.

Amanda ·

Mense dit gaan nooit ophou ni!!! Wnr gaan ons as witmense kan saam Staan!!!

Cherokee ·

Amanda, daar sal altyd ‘n klomp wees wat die DA ondersteun en dit maak ons witmense wat ‘moet saamstaan’ die helfte minder as ons huidige ± 4000.

Denize ·

Saam staan? ek is so keelvol vir die gesegte.. kom ons staan saam.. saam in n hoekie of hoe?
Waar wil jy staan en wat presies wil jy doen?
Ek staan nou saam jou, nou wat nou?

Rocky Bell ·

Cherokee, wat ‘n belaglike stelling, ontbloot van alle waarheid. Wie is die “4000” na wie jy verwys.?

Cherokee ·

Belaglike stelling noem jy dit, Rocky Bell. ‘Belaglik’. Dan sal jy dit waarskynlik ook belaglik noem as ek sê (weens jou aanval neem ek aan jy stem DA) dat julle stem daarvoor dat blankes oorsee moet gaan werk soek terwyl velkleur die kriteria is by keuses vir bestuurspersoneel by kern projekte soos Eskom, Spoorweë, Poskantoor, SAUK ens? Dit maak julle dus onder meer verantwoordelik vir die belaglik hoë elektrisiteitstariewe. Jy sal dit seker ook belaglik noem wanneer ek sê dat jy stem vir grondhervorming maar kla wanneer hul vir hulself erwe uitmeet. Julle heul met die EFF en nooit soos in nooit is daar enige klagtes vanuit amptelike DA geledere oor plaasmoorde. Die DA is so ant-Afrikaans as kan wees. Hoeveel meer wil y weet?

Cherokee ·

Meer as 6 ure later is Rocky Bell steeds tjoepstil. Miskien slim genoeg om te weet dat ek in die volgende sessie sal verwys na ‘n relatief onlangse aanval van die DA op ‘n kleuterskool omdat dit of ‘n foto gelyk het asof ‘n swart dogtertjie alleen by ‘n tafel sit. En haal lekkergoed anders lyk op die foto. En verkeerd bewys is in ‘n hof maar geen verskoning van die DA. Of miskien besef hy dat ek sal verwys na verlede jaar se tussenverkiesing in Sasolburg waar die EFF, wat 8 setels gekry het, hul stemme aan die DA oorgedra het. En dat die EFF nou op die DA staatmaak terwyl Malema sê dat hulle met die DA ‘n ooreenkoms bereik het. ‘Belaglike stelling’ het jy gesê, Rocky Bell. En die ‘4000’ waaroor jy navra is hoeveel blankes ek dink oor is in die land nadat ondermeer julle en die ANC se ‘regstellende beleid’ die blankes landuit dryf. Voel welkom om te antwoord. Meer lesers sal dit graag wil sien.

pipie ·

Swys en sit op die goed opi deure en vensters as dit so moet gedoen word!!!!! Dit is ons huise ons enigste veilige plek…. wees op en wakker!!! … hou jo wapen reg!!! As diere op jo grond is sal hul alarm maak!!!! …. dit is nou die TYD!!! .. het genoeg gesien en gehooor!!! ..jul mense en ou mense moet nou wakker skrik asb!!!!!! Julle op die plotte en plase….. jul lewens is in gevaar!!!!!! Hul teiken links en regs!!! Kry staal en maak toe waar jul kan!!! … wat meer moet n mens nog se!!!!!Ons is al huveel keer gewaarsku!!! Dit gaan nie ophou nie!!!!! … my emosies is op!!! Ek is hartseer! Kwaad! …. ek glo daar is n God wat sal beskerm!! … maar Hy wil ook he ons moet ons kant bring!!!!!

Amanda ·

Ja Di motief was diefstal…en toe voel Di inbrekers se lewe ingevaar! Daar skirt!! Dis belaglik!!! Dis Tyd n oog vir n oog!’!! Los hule I’d publiek Los ons Sal weet wat om te doen!!!!

Erika ·

Jammer om van nog n voorval te lees….
Gaan ook nie die laaste wees nie. So hartseer….sal maar moet beurte maak om te slaap. Sterkte aan familie.

Willie ·

Volksmoord- mense word wakker dit beplande moord, dis kamptig roof.. Jou vuurwapen moet te alle tye by jou wees… en weet hoe om dit te gebruik in self verdediging…

Gert ·

Dit is nou elke dag een. Daar word taak spanne aan gestel duisende rande in gesamel om renoster stropers ens te vang , maar niks vir die sinnelose moorde nie. Dalk moet ons blankes ook maar op die lysie kom want een van die dae is ons ook ‘n bedreigde spesie soos dit nou aan gaan !

Ljl ·

Kan afriforum nie help om ń sekuriteits firma wat spesialliseer hoe om die boere te help vir die beveiliging van hulle eiendom nie.Al wat hulle moet doen is advies gee en ń kwotasie.

dance ·

Moet julleself nie self flous afriforum is net nog n winsgejaagde orginisasie wat jou maandelikse debietorder die belangrikste ag’

SunDANCE ·

Jy het te lank in die son gesit. Hulle probeer iets doen, selfs gate in paaie toemaak om mense se lewens te beskerm WAT DOEN JY?? niks . kerm en kritiseer Afriforum .. dit is hoekom die Blanke in SA sal ondergaan, want ANDER BLANKES is hulle grootste kritici, verraaiers en vyande.

anton ·

Ek wil my graag net distansieer van die ander ”Anton” wat soms ook hier kommentaar lewer.
Want ek is beslis nie en sal in der ewigheid nooit n lid van die DA wees nie.
Dankie.
Ns. Ek skryf my naam altyd in klein letters. :-)

Rikku ·

Wanneer gaan dit Stop ? Hoekom doen Zuma niks aan die Plaasmoorde nie ?

Anton ·

…kom met n realistiese werkbare voorstel…en ek glo hy sal dit doen…so terloops ek is n DA lid…

Cherokee ·

Da… Anc, EFF, geen verskil. Jy is een van hulle so waarom uitlig watter faksie? Jy is nie eens skaam om dit te erken! Dìt is nie net jy nie maar almal van julle.

hannes marais ·

stem saam dance…as afriforum rerig die volk se belange op die hart gedra het,moes hul al lankal die volk in n hegte eenheid saamgesnoer het

hannes marais ·

afriforum kry miljoene rande n maand aan ledegeld…al wat afriforum doen is maak bietjie geraas by die howe…

Vertel my ·

Hoeveel geraas maak jy by die howe, of is dit net die one-liners hier op Maroela Media se kommentaarkolommetjie waar jy anoniem kan ronddans?Verstaan tog ook baie mooi, as jy nie ‘n LID van AFRIFORUM is nie kan hulle JOU nie verteenwoordig nie .. so moenie verwag AFriforum moet nou vir FW en PW en Trump aanvat nie .. Hulle kyk eerste na hulle LEDE se BELANGE – seker nie so moeilik om te verstaan nie.

Cherokee ·

Miskien, soos jy sê, nie so moeilik om te verstaan nie, maar hannes marais sal sukkel daarmee.

hannes marais ·

weet julle wat volksgenote…as nasionalisme begin vlamvat onder witmense sal ons die stryd wen..america met donald trump is n goeie voorbeeld en ook nou tans in europa

dance ·

Ja en vinnig om enige blanke te veroordeel en maroela media self is skuldig om te gereeld as enige blanke sou oortree dit as nuuswaardig te plaas om die sout in te vryf. Egter sal hulle verbintenis met die “dagbreek trust” verswyg. Dagbreektrust = FW de klerk

Ben ·

Hannes. Wie gaan daardie vlam aan die brand steek ? Nie ek of jy nie, nie die DA nie, nie Soligatiteit of Afriforum nie, nie Hofmeyer nie, nie Bok van Blerk nie en nie die kerk nie. Wie dink jy ?

Rina ·

So moeg, moeg, moeg om te lees van NOG ‘N SINNELOSE MOORD!!! So onnodig en hartseer. MAAR almal sê ons moet nou begin saam staan…. Saam staan? Ja hoor rerig!!! Soos die gemeenskap van Booysens in Pretoria saam gestaan het (Trots op hulle) Maar toe word daar gese die blanke groepie wat saam gestaan het skuld die gemeenskap ‘n verskoning….Koppe word in skaamte gesak…..oor hulle optrede….WAT ‘N KLUG!! Ons MAG nie saam staan nie!!! WAT VERSTAAN JULLE NIE. En DIT is die hartseerste van alles…

Chris Ws ·

Geen inhegtenisname nie mense.Hierdie was uit en uit moord wat eliminasie op sig regverdig.SAP bly asb net weg dankie!

Cherokee ·

Wie dance, is ‘hulle’? Praat jy van ‘hulle’ wat in gewapende groepe oumense wat somtyds in rolstoele is, aanval? ‘Hulle’ kan ander as lafaards beskou? ‘Julle’ moet dink voor julle skryf.

JC ·

Wat ‘n grap! Skynbaar moet hulle ons maar nou almal uitmoor dat ons so ‘n onbenullige minderheidgroepie van 400, 000-500, 000 kan wees op die ou einde en alles van ons sommer lekker GEVAT kan word.
Moor maar uit, kom vinnig!!-dit is ons toekoms. Ons AFRIKANERS is MOOI IN ONS PEETJIE IN!! KRY KLAAR ASSEBLIEF!! “laat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly”-nee, ek gee NOU op hulle moet nou maar maak net wat hulle wil WANT ONS LAAT DIT TOE

JC ·

EK GEE OP VAN VANDAG AF!! DIE STRYD OM OORLEWING IS VERLORE.
EK WORD MAAR NOU ‘N “JOINER” VIR WAT DIT WERD IS!!!

Cherokee ·

Jy JC, word nou maar ‘n joiner? ‘n Score vir die DA… hulle het ‘n nuwe lid!

NEE WAT ·

En daar word nie eers oor alles BERIG nie. Daar is baie meer aanvalle en moored waarvan ons nie weet nie.
Hier was Woensdag aand in Rustenburg iemand vermoor en die vrou aangerand in roof.
Maar geen haan kraai daaroor nie. Hoeveel goed moet nog gebeur. Ek is seker wat ek heir skryf kan baie mense van getuig in hulle eie dorpe.

dance ·

nee wat dalk is julle ledetal en inkomste net te min vir afriforum om berig te lewer

Maureen ·

Ek wil net weer waar begin ons saamstaan en iets doen. Wat kan ons doen teen die massasvan hulle. Moet die plase wagte kry wat wie kan vertrou. Hoe beskerm jy jou huis as hul in 5 stuks opdaag en net plunder om in te kom.daar is dermiljoene huise. As ek maar net weet hoe om saam te staan is ek 1sts daar.

Connie ·

Saamstaan? Ekskuus? Julle kan hier nie eens saamstem nie. Nee wat, ons sal maar so een-een omkom. Saam kan ons Afrikaanses nie.

Andrea ·

Ek stem saam met jou, Connie. As hierdie forum n mikro-kosmos is van Suid-Afrika, kan ons duidelik sien waarom ons is waar ons is. Ons kan nie saamstem, saamstaan of saamleef nie. Anders het ons ook al op n kibbutz-sisteem geboer. Daarby is daar altyd mense onder ons wat ons mede-burger verguis, slegmaak, afskiet, verraai. Ons is só bedrieg en verraai deur ons vorige leiers soos Pik Botha en De Klerk. En hier sit die handjievol van ons wat nog nie uitgemoor is of nog nie kon emigreer nie. Hoe sal ons saamstaan? Ek dink nie dis moontlik nie. Miskien as ons eendag n ware leier het…maar teen daardie tyd is daar dalk niemand meer oor nie.

Piet ·

Tyd om boere sekuriteit te leer. Goeie tyd om ‘n sekuriteit besigheid te stig spesifiek met die doel om huise plaasaanval veilig te maak… rus in vrede oom

Jane ·

Dit is nou asof alle wiele afgekom het . elke dag word ‘n BLANKE deur swart aanvallers gedood, op plotte, plase, in stede, dit hou net nie op nie .en ek hoor niemand uit regeringskringe hulle kommer of simpatie daarteenoor uitspreek nie?? Dit is skokkend … JAMMER mevrou . die SA regering voel niks vir jou nie . hulle stel nie belang om hulle BURGERS TE BESKERM NIE! To serve and Protect bestaan nie vir hierdie Polisiemag nie.

Cherokee ·

uit regeringskringe sê jy. Het jy al ooit die DA gehoor enige woord daaroor rep?

Karen ·

Dis baie hartseer dat ons mense so moet sterf dit net vir geld en besittings waarvoor hul nie eers hart gewerk het nie hul maak net dood en vat net wat hul wil jammer oom rus in vrede mag God die famielie deur die hartseer dra

CJ ·

Haai mense ek skaam my vir die Afrikaner wat nou sommer wil oorgee. 60% van ons mans en sommige dames was opgelei deur een van beste weermagte van ons tyd.
Die probleem is elkeen is besig met sy eie ding of niks.
Almal kla maar dra niks by om die probleme op te los nie. Nieman will betrokke raak nie.
Daar is manne wat die voortou vat en initiatief gebruik om iets te doen. Voorbeeld van die eenheid van oud Polisiemanne wat saam met die Polisie in Naboom en die noordelike gebiede optree. Hulle volg misdadigers “Koevort Style ” op .
Hoeveel van julle met goeie militere en polisie opleiding kan nie in jul eie omgewing ou mense en plaas/plot bewoners help nie. Moenie te gerus wees nie die dinge gebeur in die dorp en stedelike gebiede ook. Jou woning en familie is jou eerste verantwoordelikheid en so jou naaste. Stand you ground volgens die statutere beginsels nie brandewyn en coke bendes nie.

Anoniem ·

Ja, ja, ja. Bla, bla, bla. Ons moet bid vir beskerming en om vergifnis van ons sondes vra, maar as ONSSELF nie iets hieraan gaan doen nie, gaan niks gebeur nie! God gaan nie self besluit maar vandag is vandag en tot hiertoe en nie verder nie. JA Hy sal ons sterkmaak in ons geloof soos Hy dit met die Jode en Voortrekkers gedoen het, maar ons moet die “battle” self baklei.

Stefaans ·

Ons het 7maande gelede besluit om ons jong kindertjies te vat en te verhuis na Australie. Ons het die moeilike pil gesluk om alle familie en vriende agter te laat, op te pak en ‘n nuwe lewe te gaan soek in Aus. Dit was die moeilikste ding wat mens seker kan doen, maar ons het net eenvoudig nie kans gesien om ons kinders bloot te stel aan die wreedheid en onregverdigheid van ‘n huidige SA nie. Ek lees nogsteeds daagliks Maroela, maar dis eers na jy vir ‘n ruk nie die tipe van brutaliteit eerstehands in ‘n land beleef nie dat jy besef dit was die regte keuse. Definitief mis ek my jag trippies, hout braaivleis vure, Kruger Wildtuin, mielepap en nog baie meer, maar my kinders se toekoms en veiligheid is meer as dit werd. Ek vrees nogsteeds elke dag dat my ouers of vriende iets sal oorkom, maar ek is dankbaar ek hoef nie meer met ‘n pistool onder my kussing te slaap nie, en ook nie te worry wie wil my vrou en dogtertjie verkrag nie. Ek bid hard vir SA en sy witmense. Baie sterkte

Cherokee ·

Stefaans, dit is met soort van ‘n siniese frons op my voorkop wat ek jou skrywe lees. Ek droom daaroor om na Melbourne te verhuis maar nou dat ek by jou lees dat daar in Aus geen braaivleishout en mieliepap is, hou ek weer vergadering met myself.

Andre ·

Ai, ou Siener se voorspellings: a. die massas, ook van Afrika, wat op Europa toesak – ag, dit gebeur sommer net toevallig b. die verraad deur die man van Vereeniging – was net ‘n gelukkige raaiskoot c. die ys wat smelt – ook ‘n gelukkige raaiskoot d. oorname deur ‘n swart regering – het bloot toevallig so gebeur e. die emmer bloed wat hier gaan omval (o.b.a nag van die lang messe) – dis sommer bog wat die “simpel regses” uitgedink het. Maar wag bietjie, daai ou in die rooi oorpak praat nou van witmense slag? En die BF ou sê nou anderdag op 3 Augustus takel hulle die wittes? Nee, ek glo steeds nie ou Siener nie, ek wil hom nie glo nie, Ek glo alles sal goed uitwerk en ek hoef niks te doen nie. P.S. Ek gaan nou eers my tand in die skoen sit vir die tandmuis.

Johann ·

Ons sal meer drasties moet optree as kla op die sosiale media. Onsis verdeel en die ‘joiners’ is tussen ons.

Sandra ·

REGTIG GESKIET NET VIR N HANDSAK????Nee hier moes n ander motief wees. Wonder was daar dalk n kontant bedrag in daai handsak? swaar om te glo ne dit maak seer!! so onnodig!!!

Boland ·

Baie hartseer.Kom af Kaap toe.Dink dis baie erger daar bo.Hier het ons groepe wat saamwerk teen misdaad op plase.

Alida ·

As julle wil hande vat en saamstaan moet julle by Afriforum aansluit om hulle magte te versterk. As jy nie bereid is om n paar rand maandeliks te betaal nie bly stil en wag jou beurt af. Afriforum het ons steun nou meer nodig as ooit om Gerrie by te staan om van die onkruid ontslae te raak. Afriforum kan net die plase beskerm met die nodige mannekrag en dit kos geld. Sluit aan en bly veilig.

Cherokee ·

Alida, ek is ook ‘n lid van Afriforum maar nie bereid om met julle DA’s hand om die lyf te staan nie.

anton ·

Wens ek het geweet waarom MM nie my kommentaar wil plaas nie?

Mariné Lourens ·

Dagsê anton

Kommentaar moet soms per hand goedgekeur word en dit neem dan soms ‘n wyle voor dit op die webwerf verskyn. Wanneer jou kommentaar dus nie dadelik verskyn nie, beteken dit nie noodwendig dis afgekeur nie, dis dalk net bloot nog nie goedgekeur nie.

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Gunther ·

Riv oom,kan die sap nie drones gebruik nie het baie videos op youtube gesien wat hulle drones in die jag veld gebruik en tot gekweste diere onder n boom kan kry wat met thermol images werk kan baie vinager n groter opervlak bekyk

J ·

Ons is n Christen volk. Dit is hoekom ons nie bloed op ons hande wil hê nie. Hierdie is n stille oorlog. Miskien as daar n volslae oorlog is kan ons terug veg.

Andrea ·

Dis volksmoord wat plaasvind. Gestruktureerd. Dit is dis volskaalse oorlog.

Hannes marais ·

J..dis juis hkm ons nie meer n christenvolk is nie dat ons so gestraf word

NT ·

Dit is ongewoon om ñ aanval soos die te hê waar iemand vermoor word in die gemeenskap sonder ander motiewe as inbraak. Meeste mense in die oord is afgetree en is daar om die natuur en wild te beleef. Vroeer jare was daar aanvalle gewees van mense wat in die lokasie oorkant die pad woon. Die regeering het huise oorkant LeeuPoort gebou maar die inwoners in die lokasie het begin oorstroom en die getalle is buite beheer en die meeste inwoners is nou werkloos en raak ñ las as dit by onwetigge jag van wild en inbrake kom. Dit is hartseer dat ñ lid van die gemeenskap vermoor is en die hele oord treur saam. Die gemeenskap staan saam nog al die jare maae die probleem is oorkant die pad. Die veiligheid en toegang sekuriteit is al baie verbeter agv insidente maar dit los nie die probleem op nie.

Nou sê ek mos ook ·

Die motief was seker rasisme, apartheid, grond beseting, jy is n boer, jy is wit en jy is nou op sy plaas, ag die lysie kan langer raak. Maak mens sommer moedeloos. Doelose moord en n man en vrou wat nog hul lewe voor hulle gehaad het.

Carol ·

As ek die kommentaar so lees, dan wonder ek hoe gaan ons ooit sal saamstaan en hierdie sinlose aanvalle STOP! Viva Trump!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.