ʼn 21-jarige vrou het Maandag in die Meadowlands-landdroshof in Gauteng verskyn nadat sy glo haar kêrel se geslagsdeel afgesny het.
Volgens konst. Sibusiso Chauke, ʼn polisiewoordvoerder, het die vrou Sondag na bewering haar kêrel met ʼn ander meisie in Soweto betrap en hulle albei beveel om hul klere uit te trek.
“Sy het daarna glo ʼn mes gevat en haar kêrel se penis afgesny. Sy is dieselfde dag nog in hegtenis geneem,” het Chauke gesê. Die kêrel is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir behandeling.
“Die vrou het Maandag in hof verskyn, maar kon nie die R2 500 borgtog betaal nie. Sy bly in aanhouding totdat sy weer op 23 Oktober in die hof moet verskyn.”
Dalk kan die dame suksesvol tender vir die besnydenisdiens in die Oos-Kaap.
Maroela, wat was fout met die kommentaar wat ek gelewer het ??? Plaas dit en laat die lesers besluit of daar iets verkeerd is…………..
LOL VAS VAT WAT HET JY GESE? DINK DA IS AL BAIE VAN MY GOED OK VERWYDER
HIEHIEHIE U GO GIRL!!!!!!!!!!!!
As iets jou pla, sny dit af!!
Hehehe kry vir jou, jou springhaas!
Le daar jou nuttelose deng!! Eish!
Het meer van hierdie tipe vroue nodig……!
Hahaha nou is hy sommer n os!!
Helena en Vas vat. Ek glo die mense by maroela media kan nie so goed afrikaans verstaan nie. Baie van my kommentAar word afgehaal dan is daar niks verkeerd nie.
Al wat hom nou nog kan pla is sy gewete.
Sterkte ou Stompie
Draak.
Give that girl a BELLS!!!
JA Lekker JY wou mos, Hy kan en sal nie weer nie. Wens ons vroue kan ook al die verkragters s’n ook afsny, mors af!!!!!
SA se eie Mrs Bobbit. Hiehiehie