Vrou spring glo van Jhb-hotel

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Vrou het glo selfmoord gepleeg deur van die agtste verdieping van ʼn Johannesburgse hotel te spring.

Lt. Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn 53-jarige vrou is na die Southern Sun Hotel in Hyde Park waar sy gespring en na haar dood geval het.

Volgens Makhubela is ʼn geregtelike doodsondersoek geopen. “Die motief is in dié stadium nog nie bekend nie.”

Die voorval het omstreeks 11:00 Sondag plaasgevind.

News24

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.