Vrou sterf in tref-en-trap

netcare1ʼn Vrou is Vrydagaand dood in ʼn tref-en-trap-ongeluk op die R61 naby Uvongo in KwaZulu-Natal.

Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, het gesê die vrou, in haar 40’s, is op die toneel dood verklaar. Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.