Vrou verdrink in Pta-swembad

‘n Vrou het Saterdagoggend in ‘n swembad by ‘n huis in Faerie Glen, Pretoria verdrink, het paramedici gesê.

Dit blyk dat die 47-jarige huishulp ingeval het toe sy rondom die swembad skoongemaak het, het Jeffrey Wicks, woordvoerder van Netcare911 gesê. “Inwoners het haar in die swembad ontdek en haar uit die water gehaal voordat hulle KPR toegepas het.” Die vrou is egter dood voordat paramedici by die toneel aangekom het, het Wicks gesê. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.