Vrou word sedert Oujaarsdag vermis

Lees ook:
Vermiste Langebaan-vrou se lyk gevind

Belinda Bredehand

Belinda Bredenhand

Belinda Bredenhand (49) van Langebaan in die Wes-Kaap word steeds vermis nadat sy Woensdagaand verdwyn het.

Volgens Pink Ladies, ʼn organisasie wat hom daarop toespits om vermiste persone op te spoor, is Bredenhand omstreeks 20:30 Woensdagaand die laaste keer deur haar verloofde gesien toe hulle ʼn kuierplek verlaat het om strand toe te gaan.

Bredenhand het ʼn groen rok met klein geel blommetjies en ʼn leerkopband met kraletjies aangehad. Haar handsak is voor Pearly’s-restaurant in Langebaan gevind.

Enigiemand met inligting kan die ondersoekbeampte, ao. Horn, kontak by 082 469 6835 of 022 707 5140.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Monique Robinson ·

Ek het nou net gelees dat sy gevind is maar sy is dood? Is dit waar?

Lizl Ryan ·

Haar liggaam is gevind. Die omstandighede word nog ondersoek.

Bennie Bezuidenhout ·

Hi marula media, kan die joernalis wat die artikel hanteer vir ons uitvind of Belinda gekry is?

Lizl Ryan ·

Die dame se liggaam is gevind en identifiseer. Die omstandighede word tans ondersoek.

Lizl Ryan ·

Good evening everybody the official announcement can now definitely be broadcasted. The body of the deceased has been recovered and identified. Fortunately the parent has also been informed. Just asking put yourself in the families situation would you like to see all the posts without being officially informed. Thank you to all my members and search party who put in long hours and never stopped searching. Condolence to the family .Your ever humble Capt Minnaar and his members

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.