Vrystaat-ongeluk eis drie

ER24-Gavin-Edwards-@gavine2009-320x212 (1)Drie mans is dood toe ʼn vragmotor hul motor op die pad tussen Ventersburg en Senekal in die Vrystaat getref het.

“Die vragmotor het die bakkie getref. Dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie,” het paramedici van ER24 gesê. Die twee insittendes in die vragmotor is ongedeerd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.