VSA-ambassadeur wil klag lê oor CIA-aantygings

Patrick Gaspard, Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika Foto: Pete Souza, Withuis

Patrick Gaspard, Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika Foto: Pete Souza, Withuis

Patrick Gaspard, Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, gaan ʼn amptelike diplomatieke klag indien oor bewerings dat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, ʼn geheime agent vir die sentrale intelligensie-agentskap (CIA) is.

Jack Hillmeyer, woordvoerder vir die ambassade, het bevestig dat Gaspard die klag aanhangig wil maak, maar hy het gesê hy kan nie verdere besonderhede verskaf nie.

The Star het Maandag berig Kebby Maphatsoe, adjunkminister van verdediging en militêre veterane, het Madonsela daarvan beskuldig dat sy vir die CIA werk. Klik hier om meer te lees.

Die veterane-vereniging van Umkhonto we Sizwe (MKMVA) het egter later Maandag ontken dat Maphatsoe dié uitlatings gemaak het en het net toegegee dat ʼn verwysing na die CIA gemaak is.

Gaspard het hom na die sosialemedia-netwerk Twitter gewend en gesê Maphatsoe se bewerings is “ongegrond en aanstootlik”. “Ons verwerp die aantygings van die adjunkminister en gaan deur diplomatieke kanale ʼn klag aanhangig maak,” het hy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

VerVanRyn ·

En skielik word die kwessie ernstig. Ek is bly die VSA gaan hierdie klag lê teen Kebby, die SA politici kry nie genoeg vermaning vanuit die buiteland nie.

Willie ·

Wys net hoe buite verband hoog loop die koors genaamd Intteleklose Waansin binne die regerende party
Die simptome van vrot en verrote bewegende breindooies is lank nie meer ‘n bron vir humoristiese opmerkings nie

Griet ·

Ek gaan net dit sê:

African National Congress –

‘n Groep leeus bymekaar word in engels genoem “a Pack (of lions)”
‘n Groep bokke bymekaar word in engels genoem “a Herd (of Rooibok/Kudu/etc)”
‘n Groep voëls bymekaar word in engels genoem “a Flock (of Birds)”
‘n Groep bobejane bymekaar word in engels genoem “a CONGRESS”

‘n Vervlakste sirkus as jy my vra.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.