Vyf sterf in skietery

geweer4-320x1791Vyf mense is dood na ʼn skietery in ʼn kroeg in Khayelitsha in die Wes-Kaap.

Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, sê ʼn man het Saterdagaand na ʼn argument op mense in die kroeg losgebrand. “Drie mense is op die toneel dood terwyl twee mense Sondag in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.” Traut sê nog twee mense is gewond en word in die hospitaal behandel. Die skieter het gevlug en word steeds deur die polisie gesoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.