WAT Woord van die week: hamburger

Argieffoto (Foto: Skeeze, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Skeeze, Pixabay)

Woord:
hamburger

Betekenis:
Broodrolletjie gevul met ‘n maalvleiskoekie.

Waar kom dit vandaan?
Uit Engels hamburger (1889). Die maalvleiskoekie is vernoem na die stad Hamburg, moontlik omdat dit die eerste keer daar gemaak is. Frans hamburger, Nederlands hamburger (1938).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Visser Bezuidenhout ·

n’ Wonderlike uitvindsel met n pragtige naam. MAAR wat is “monkeygland” sous in afrikaans?

Sune van Heerden ·

Dagsê Visser

Volgens die woordeboeke is dit “kruiderysous”.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Eliza-beth ·

Aggenee – kruiderysous is goor, laat die slimkoppe ietsie lekkerders uitdink man! ;D

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.