Waterponie slaan om in Port Alfred

Foto: NSRI

Foto: NSRI

ʼn Paartjie van Sandton het Sondag in Port Alfred in die Oos-Kaap byna in die moeilikheid beland toe hulle waterponie omgeslaan het.

“Die NSRI-span is omstreeks 10:00 na die toneel ontbied,” het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in ʼn verklaring gesê.

Andrew Droussiotis (25) en Shayna Phillpou (23) van Sandton in Johannesburg kon na hul veiligheid swem terwyl hulle aan die waterponie vasgeklou het en het nie verdere bystand benodig nie, het die NSRI bygevoeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Kosie ·

Dankie vir die berig Suné. Ek vind Maroela se beriggewings nuuswaardig en dit is nogal gratis ook.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.