WB: Kyk hier wie wanneer speel
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
6 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Baie dankie MM vir die program , net jammer dit help eskom niks nie. Daar gaan baie mense wees wat nie eers die eerste wedstryd sal kan kyk nie agv ………………………………
Ons kan nie eers die openingseremonie kyk vanaand nie want ons krag gaan af. Aaarrrggghhh.
Gelukkige jy. Ons krag gaan af wanneer die wedstryd aan die gang is.
MM, kan julle hierdie ding semi permanent op die webblad hou totdat die toernooi verby is?
Ons het nou wragtag al die Sondag lotings getrek
Die SAUK se uitsending het ‘n vangplek. Diegene met Open View HD (ongeveer 3 miljoen mense) sal dit nie kan kyk nie.