Werker sterf by Rustenburg-myn

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Mynwerker is in ʼn ondergrondse ongeluk by Impala Platinum se Rustenburg-mynkompleks dood.

Johan Theron, woordvoerder van Implats, het gesê ʼn grondstorting het by die no. 14-skag plaasgevind. Geen verdere besonderhede is bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.