Werker vermoor glo boer op plaas

JONGSTE: Die Noord-Kaapse polisie het bevestig die boer wat Vrydagoggend op ‘n plaas buite Groblershoop glo deur ʼn plaaswerker met ʼn mes doodgesteek is, is Hennie Oosthuizen. Lees die opvolgberig hier.

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Noord-Kaapse boer is Vrydagoggend op sy plaas, buite Groblershoop, met ʼn mes doodgesteek.

Lt.kol. Dimakatso Mooi, woordvoerder van die polisie, het gesê die 49-jarige boer het na bewering omstreeks 07:30 met een van die werkers op die plaas gestry. “Die werker het na sy kamer gegaan en ʼn mes gaan haal, voordat hy die boer na bewering drie keer in die rug gesteek het.”

Die boer het op die toneel gesterf. Volgens Mooi is ʼn 24-jarige Zimbabwiese verdagte in hegtenis geneem. “Hy sal binnekort in die hof verskyn op aanklag van moord.” Sy het gesê die ondersoek na die saak duur voort.

Maroela Media weerhou die naam van die oorledene totdat al sy naasbestaandes in kennis gestel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

56 Kommentare

Jammer ·

Wanneer gaan mense leer om nie mense van ander lande in diens te neem nie? Alweer ‘n Zimbabwier, dan is dit ‘n Mosambieker, dis 80% van die tyd die uitlanders wat die moorde pleeg. Is hulle goedkoper as locals? Asb mense, moenie onnodig sterf omdat julle ‘n uitlander indiens neem nie .. Die skuld gaan weer op die boer gepak word .. ‘n loongeskil .ons ken die ou storie. My innige simpatie aan sy naasbestaandes, asb mense, moenie die mense vertrou nie .. hulle is wolwe in skaapsklere

Annie ·

En wat gaan hulle met hom doen – in die tronk toesluit en die sleutel weggooi of vir hom “bail” gee sodat hykan terug gaan Zim toe vir Kersfees en Nuwejaar. Sterkte aan die familie.

Andre ·

Mmmmm maar ons mag nie teen uitlanders diskrimineer nie. Maar hulle is verantwoordelik vir die meeste misdade.. natuurlik ook nie n vaste adres nie.

tom ·

Buitelanders hoord nie hier nou het die anc die burgermeester van johannesburg by die mense regte kommisie verkla omdat hy gese het buitelanders pleeg die meeste misdada

Johan ·

Ek sé dit weer……jou bediende en tuinwerker sal nie huiwer om jou dood te maak vir geld of ontevredenheid nie…..al werk hulle vir jou al jare….moet soveel moontlik nie met die volk van die land werk nie… jy stel jouself en jou familie se lewe in gedrang…..daar word vir hulle gesê witmense is die wat het en hulle is die wat nie het nie…….word wakker mense……

Pietser ·

Ek het 5 bediendes gehad wat my grootgemaak het, daarna het ek oor die jare seker nog 10 gehad wat vir my gewerk het om nie eens te praat van al my tuinwerkers nie. So, ek moes al seker doodgeweeshet.

Pastoor ·

Mense dit is buite beheer. Daar word daagliks mense vermoor. In hulle lande is daar niks. Daar word hulle beheer. Zim tronke speel nie. Hiers dit beter as by hul eie huis. Hulle eet lekker drie etes hy kyk tv hulle speel sport. Vry medies. Het selfs regte. Kan verder leer. Ons onderhou hulle. Families lei smarte. Die skelm moordenaars leef in luxery. Jammer vir al die smarte. Die politikusse is stil. Here help ons

Helene ·

Wat nou gaan hy borg kry of nie. Daai 2 ouens wat net n grap gemaak het om jong swart man in kis te sit, gaan hul lewenslank kry. Daai jong ouens het nie gemoor hier is n moord gepleeg, gaan hy n stokkie lekker kry?

Piet ·

Mnr Herman Mashaba is deur die korrupte anc by die MRK verla oor hy sy stad wil skoon hou van die onwettige immegrante nou kan julle presies sien hoekom hulle moor links en regs laat n mens wonder of n donkere mag nie agter hierdie huur moordenaars sit nie maak skoon jou land jakop volg Mnr Mashaba se voorbeeld en deporteer alle onwettige immegrante Mnr Herman Mashaba vir nuwe SA president hy het visie

Jacques ·

Die probleem sal nie opgelos word voor dat Nr.1 dratiese stappe neem teem misdaad en ons almal weet dit gaan nie gebeur nie . Raar maar waar en n groot jamerte .

Lance ·

Hulle het geen ID geen dokunente …het gelate net oor die grens gestap een nag …geen trace op die mense nie …onwettige mense moet net UIT ….Herman was reg hulle moet net uit of vinnig dokumente gaan kry …ook baie dom en onnesel om iemand indiens te neem sonder dokumente !

Deďuiwelin ·

Die storie is weer verdraai. My seun het vir Hennie gaan help en met hom Hospitaal toe gejaag. Op pad daarheen is hy oorlede. Die werker het met die trekker en gifspuit by die boer aangekom Die boer het onder die gifspuit in geklim om te kyk wat is fout. Toe laat val hy die spuit op die boer se kop. En toe die boer uitkruip toe steek hy hom in die rug…..gelukkig is hy gevang deur klomp boere wat hom begin soek het.

Marieta Voges ·

Baie dankie vir die korrekte inligting. Hennie en Petra is vriende van my…my hart is gebreek…sterkte aan haar en die kinders, mag hulle vertroosting vind in hierdie hartseer tyd.

Shaun Jardin ·

Hi. Hennie en Petra is familie van my. As jy my kan kontak op 072 030 5500 sal ek dit opreg waardeer!

Petro ·

Ek wil net sê my hart bloei vir die gesin. Om Te dink hy en Sy vrou is si sag en liefdevol. Dan kom daar n b… en doen dit aan n mens wat goed was vir hom.

So jammer aan sy vrou en kinders

Liza ·

Ja nee bail sal hy kry, want daar is alweer ‘n witte vermoor ….. ‘n wit boer, wat het Malema gese….. KILL THE BOER…….. jammer vir die familie en strekte……

C Simpson ·

Hoekom is dit nie nuus nie. Die TV, die radio en die koerante is doodstil. Sekerlik moet die wereld weet die boere word uitgemoor?

m ·

Hierdie mense vermoor darem ma vining. Het absoluut geen respek vir n lewe nie.

andrea van vuren ·

Hier is ‘n “groter mag” agter die plaasmoorde. Weet net nie wat nie…

callie ·

Pietser, jy en jou ondersteuners, dit was moord met voorbedagte rade. Volgens julle was die boer natuurlik weer te streng met n werker. Sal borgtog kry al het hy nie n vaste adres nie en oortreding van moord op n witman is mos nie ernstig nie. ASB julle met daardie agterlike redenasies, met die moed van jul oortuigings, gaan verduidelik aan sy vrou en kind dat hy volgens julle dit verdien het.

Pietser ·

Voertsek, waar het gese moorde op boere (of enige moord) is aanvaarbaar of is hulle verdiende loon? Moenie strooi praat nie, man.

cor ·

Dan word Johannesburg se burgemeester Herman Mashaba aangekla as hy se die misdaad daar is as gevolg van onwettige buitelanders . Hier is weer ‘n bewys van ‘n buitelander en seker ook nog onwettig. Wanneer sal die mens leer om nie jou rug op iemand te draai nie, gaan vra maar vir Piet Retief

Jacques ·

@ Gert . Ek dink dit sal so aangaan tot die prioriteite agter mekaar is en minder stress oor die SABC . Belaglik .

Piet Pille ·

Ded,uiwelen, ongeag wat die werklike storie is, die boer is wreed vermoor! Vir hierdie mense? (kan hul so genoem word) is moord en doodmaak alledaags want hulle word nie gestraf vir hul dade en sal net daarmee aangaan. Trump en Mashaba het die regte siening.

Deďuiwelin ·

Ja Piet Pille. Ons boere of Wit Afrikaners se lewe is niks werd nie. En ons almal praat net. Tog wil ek net noem dat die werker ook by ons al gewerk het. Hy is n Zimbabwier en het n werkerspermit gehad. Si vir die galbekke wat die boer wil aanvat omdat hy onwettige werkers aangestel het wil ek net sê….ons is nie onnosel nie.

Carel Coetzee ·

Kan nie genoeg se nie Paraadheid op plase dorpe tot op hoogste vlak opgegradeur word

Susan@ ·

Ek weet dit is moeilik vir ons boere in Suid Afrika vir al met die droogte toe stande en hoë arbeids koste. Maar asb. Buitelanders voel niks want hulle kan terrug gaan na hul eie land. Hul eie boere was so aangeval wat gaan hulle vir ander voel. Meeste weggejaag en plase verlate gelos. Nou probeer hulle dieselfde hier doen. Bly liewer sonder hul.

snoefie ·

susan@ ek neem aan jy sal in jou spaar tyd gaan gaan skoffel, spuit ens op die please rondom jou. daar is mos ook net n roosbos en ses onkruidjies op plase.
vir die oordeelvellers, dis net nie die moeite werd om plaaslike volk in diens te neem nie.

Christelle ·

Dit maak my rooi van woede as ek lees hoe boere uitgemoor word. Dink net elke keer as jou baas ‘n bietjie met jou baklei en jy strip jouself gaan haal jy iets en moor hom. Al hierdie dinge maak ‘n mens klaar op soveel vlakke.

Anel ·

Pleks maak ons gebruil van ons eie arm blankes wat op ‘n plaas Wil werk.

Nel ·

Daar is plus minus 77 wit arm nedersettings rondom Pretoria…..

Emile Zaayman ·

Stem saam met Anel, daar is al meer Afrikaners op straat en in wit plakkers kampe. Gee eerder vir hulle ‘n werkers huisie, klein skooltjie as daar kinders is. Kyk na ons eie mense. Kan jou waarborg hulle sal jou nie in die rug steek met ‘n mes nie. Kan nie verstaan hoekom die boere dit nie al lankal begin doen het nie. Ook dis ekstra sekuriteit as jy aangeval word. Eendrag maak mag.

Monti Montanari ·

Very bad news

I am so sick and tired of hearing about all the farm murders

Rest in peace

Susan@ ·

Snoefie ek gee nie my komentaar vir elkeen nie maar aangesien jy so skerp is ek glo daar is ñ oplossing vir elke probleem . Soos Nel sê daar is baie wat graag op ñ plaas sal wil werk. Die keuse is joune.

JB ·

Moord en verval sal net toeneem, solank daar treurige regering en ewe treurige opposisie is. Laasgenoemde is opportuniste wat selektief hul mond uitspoel oor nietighede, maar verder absoluut niks doen nie aan ernstige situasies, soos plaasmoorde.

Johanna ·

Koerante en tv skree oor die arme man wat in die kis toegemaak is maar se nie woord van moorde nie.. Wens ons kon paar Rambo s bymekaar kry……

Joubert ·

Ons sit in ‘n Zimbabwe tipe situasie. Om ‘n klomp wit bywoners te kry op die plaas is nie ‘n oplossing nie. Die moordbendes gaan dan ook net in getalle toeneem. Buiten Goddelike ingryping het ons massa-optrede teen die regering nodig. Dit kan nie so voortgaan nie.

PMB ·

Waar is die media now? Hierdie is n rasse moord nie n xenofobiese moord. Ag Suid Africa word tog wakker!!! Die vyand vermoor ons een vir een en word as helde herken.

Woedend ·

Dit is so, so, so hartseer. Ek ken die boer se vrou en weet julle die mense sal nie ‘n vlieg skade aan doen nie. Ons mag nie rasisties wees nie maar die vet weet.

Koos ·

Dit is mos waarvan ek gepraat het oor mense wat nie werk kry nie, toe val Mnr. Grens my in die rede, daar is baie wit plakkers kampe. Smaak my hier is baie jong sneuters wat nie op hierdie forum hoort nie, wat nie n benul het van wat aan gaan nie, soos “grens”.

Mel ·

Ek dink ‘n mens is al radeloos, moedeloos en moeg vir al di dinge wat om ons gebeur!!! Wat gaan di howe di keer doen, borg toestaan? Heel waarskynlik, ek weet di doodskis ouens se saak het niks Hiermee uit te waai ni maar ek praat ni goed wat hul gedoen het ni, ‘n oomblik van waansin het hul nou in di moeilikheid, hul het ni eers dai Meneer iets aangedoen ni, hy dit en lag en kry lekker oor iets wat hy eintlik getresspass het, hkm is di d@nner ni in di tronk ni, maar Ja kom ons kyk wat gebeur met di vark wat bogenoemde boer vermoor het!!!!!! Ek bid vir krag vir sy naasbestaandes en dat God hul sal beskerm , Mag geregtigheid seëvier!!!! RIV

Mariné Lourens ·

Dagsê FM

Let asseblief daarop dat kommentaar wat enigsins diskriminerend van aard is, nie toegelaat word nie. Vergewis jouself asseblief van ons bepalings en voorwaardes vir lesersdeelname om seker te maak dat jou kommentaar nie afgekeur word nie.

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Isabel ·

Jy mag volgens die Bybel nie ‘n verbyloper in diens neem nie. Mense, boere word wakker. Jy teken jou doodsvonnis as jy dit doen. Hierdie mense het niks om te verloor nie. More weer uit op straat.

Isabel ·

Goeie genade Marine’ dan moes FM baaaiiieee erg gewees het.

FM ·

Maroela julle is onkonsekwent mbt kommentaarplasing. Die een dag plaas julle kommentaar en die volgende dag sensureer julle soortgelyke kommentaar. Julle praat uit 2 monde.Ek spreek my uit teen plaasmoorde en moedig boere aan om mekaar te ondersteun en veiligheid op te skerp ens ens . Mag ek dan nou nie boere motiveer nie. Of is daar iets anders wat n probleem is.

Marius ·

More Hoekom maak hulle nie die boer se naam bekend nie alle berigte daaroor se hulle net boer

Mariné Lourens ·

Dagsê Marius

Dankie vir jou navraag. Die boer se naam is aanvanklik weerhou sodat al sy naasbestaandes eers van sy dood in kennis gestel kan word. Die boer se naam is intussen bekendgemaak. Lees gerus die opvolgberig hier.

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Mark ·

Jip is al so iets soos ” n farmer a day”. Solank jou tv remote werk en kentucky oop is sal boerkind slaap tot sy graf kom. Shame….gelukkig het ek nie kids nie. Sterkte aan n slapende volkie.

Krymeerkinders ·

Self al word daar `n boer per dag vermoor en ons weier om meer kinders te kry, is ons getalle aan die krimp eerder uit eie geledere as deur volksmoord. Daar is werk om te doen! Kry meer kinders!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.