WhatsApp: Modelwerk aangebied, toe verkrag

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Kenners van sosiale netwerke het ouers gemaan om meer betrokke te raak by hulle kinders se doen en late op die internet.

‘n Tiener van Kaapstad is seksueel aangerand nadat haar besonderhede op die sosiale netwerk Facebook nagegaan is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sollie ·

Nou kan sy nie die polisie neem na die plek in Tafelsig waar dit gebeur het en dan kan hulle hom voorlê? Meisies moet ook DINK – as iemand sê jy moet ver stap na ‘n “modelagentskap” dan moet jy al klaar wonder. As ek na die video kyk en luister dan dink ek mens moet eintlik dom wees om so persoon te glo. Regtig meisies, ” if something sounds too good to be true it probably is”. Volgens die skets lyk die ding glad nie asof hy professioneel kan wees met sy hoedjie ens -so hoekom hom glo en saamgaan? Nee wat hier flikker sommer baie gevaarligte, moenie naief wees nie.Dink voor jul doen. Sorg dat iemand altyd weet wie julle waar gaan ontmoet en neem liefs iemand saam as jul ‘n eerste keer na ‘n plek gaan.

Snippie ·

Ouers moet hul kinders leer DINK! Dit help nie net om op hulle Internetbedrywighede te spaai nie. KEN jou kind en maak seker hy ken jou goed genoeg om jou met enigiets te vertrou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.