Zodwa Zwane, woordvoerder van Madikizela-Mandela, het in ʼn verklaring gesê dat Madikizela-Mandela op 7 Maart in die hospitaal opgeneem is en die volgende dag geopereer is. Sy sterk sedertdien in die hospitaal aan en sal Donderdag ʼn opvolgoperasie ondergaan.
Dit is nie duidelik waarvoor Madikizela-Mandela opgeneem is nie, maar sy is voorheen vir diabetes behandel. Zwane wou nie meer oor Madikizela-Mandela se toestand uitbrei nie en het gesê die familie versoek dat hul privaatheid gerespekteer word. “Die familie is dankbaar vir al die gebede en ondersteuning en waardeer dit dat hul privaatheid gerespekteer word.”
Die hooggeregshof in Mthatha het verlede week Madikizela-Mandela se aansoek om die regte tot oudpres. Mandela se huis in Qunu in die Oos-Kaap te bekom van die hand gewys. Mandela het in sy testament die Qunu-eiendom aan alle lede van die Mandela-familie bemaak as ʼn plek waar hulle verenig kan word.
Kan maar net hoop iets gly
Hahahahaha…..ja.
Gaaaaapp………
Hehe………
Die tannie van 666-faam (motorregistrasie nommer) moet nou haar invloed gebruik of haal Stompie se spoke haar in.
Nogal jammer om van haar probleem te hoor.
Met n nommer soos daai wonder ek waar gaan haar hulp vandaan kom. Die wiel wat tog so stadig draai ne!!!!
Het nogal baie lepels sy kan kies watter een sy in die dak wil steek ek gee met die grootste gaafheid vir haar een
Ek hoop hulle het haar in ‘n staats hospital gesit….
Sou ek ook graag wou hoop, maar ek glo haar weldoener/s sou sorg dat sy net in die beste hospitaal opeindig! Die gepeupel, wat vir haar en haar eks gestem het, moet maar tevrede wees om in staatshospitale sonder medisyne en toerusting te gaan lê…
Ai die hel wag bir haar ?
Sy beter vasbyt want ek dink Stompie sit en wag vir haar.
Wou nou net sê: as sy behoefte aan besoekers het, kan sy seker vir ou Stompie laat oproep en bietjie met hom praat, vir hom verduidelik hoekom sy hom laat doodmaak het en al daai …. Sy en haar oorle’ eksman het baie om die dag voor ‘sorry’ te sê: hy was nou al by Petrus en die “Pearly Gates” en so aan, maar antie Winnie moet nog daar ‘traai’ kom.
Stresverwant aan siekte g-u-l-sug (g-u-l-s-I-g-h-e-I-d). En ja, wat simpel nommerplaatnr. En SO weird dat daar dieselfde syferorde in party gevangenisnommers voorkom. Sekerlik net toeval (wow). En dan moet daar nog baie tips gegee word aan ander oproermakers, so ja, sal seker maar vasbyt.
See the worry in my eye.
wie gee om!!!
Pak vir haar ‘n brandstspel en sit haar bed bo-op neer en gee vir haar ‘n vuurhoutjie!! Sy is goed daarmee!! Sy behoort te weet wat om daarmee te doen!! Het altyd vuur aangeblaas!
Nie mal oor haar nie maar sal graag so iets van ‘n sekere party se top 6 wil lees.
Ja stompie wag vi jou
Dit spyt my waternat dat ek net mooi niks voel nie…
Daai DUUR Privaat hospitaal moet net seker maak hulle kry hulle geld voordat sy na haar voorvaders toe gaan! DIe Guptas gaan nie betaal nie en sy het boggerall nadat oom Nelson vir haar ‘n toffie gewys het in sy testament.
Wat is nou so belangrik aan die storie…..Ek gaan ook hospitaal toe en niemand weet daarvan nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!