Zuma in die hospitaal opgeneem

Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede 2014 Foto: Siyabulela Duda, GCIS (SAPA)

Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede 2014 Foto: Siyabulela Duda, GCIS (SAPA)

Die presidensie het bevestig Jacob Zuma is Saterdag in die hospitaal opgeneem.

“President Zuma is gister aangeraai om te rus ná ‘n strawwe verkiesings- en oorgangsprogram in die parlement,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in ‘n verklaring gesê. “Dokters het toetse op hom gedoen en is tevrede met sy toestand.”

Lees ook:
Blaaskans vir Zuma

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Elize ·

Ja as Zuma hom jonk wil hou met 5 vrouens,dan sal hy seker erg uitgeput wees.Ek glo nie dit was die verkiesing se harde werk nie.

susan ·

Die man leef darm ook in n oortreffende trap vir sy menswees. Rus sal hy beslis moet.

Mariaan ·

5 Vrouens en die stress van nog ñ huwelik wat voorlê en dan word jy nog uitgevang vir diefstal!! En boonop is jy nog ongewild en ñ bespotting. Dit moet vreeslik erg wees. Siestog. Hopelik is hy in ñ staatshospitaal opgeneem.

Wilhelm ·

Hy het hierdie een ook beplan. ‘n President by die huis se salaris is beter af ‘n afgetrede president op pensioen. En 10 jaar diens is ‘n beter pensioen….julle moet al die wurms uit die blik uit laat kom Maroela…! Hy moes aftree maar die geld is te goed…

Linette ·

Sjoe en wat nog om van die naklanda debakel ontslae te Raak. Is hy opgewasse vir sy pos

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.