Die presidensie het bevestig Jacob Zuma is Saterdag in die hospitaal opgeneem.
“President Zuma is gister aangeraai om te rus ná ‘n strawwe verkiesings- en oorgangsprogram in die parlement,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in ‘n verklaring gesê. “Dokters het toetse op hom gedoen en is tevrede met sy toestand.”
Lees ook:
Blaaskans vir Zuma
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
8 Kommentare
Ooreising is n nare ding. . . .
Ja as Zuma hom jonk wil hou met 5 vrouens,dan sal hy seker erg uitgeput wees.Ek glo nie dit was die verkiesing se harde werk nie.
Ek wou net opgewonde raak toe ek die opskrif lees.
Die man leef darm ook in n oortreffende trap vir sy menswees. Rus sal hy beslis moet.
5 Vrouens en die stress van nog ñ huwelik wat voorlê en dan word jy nog uitgevang vir diefstal!! En boonop is jy nog ongewild en ñ bespotting. Dit moet vreeslik erg wees. Siestog. Hopelik is hy in ñ staatshospitaal opgeneem.