Pres. Jacob Zuma het die finale verslag van die kommissie, wat die lewensvatbaarheid van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika ondersoek het, ontvang.
Die voorsitter van die kommissie, regter Jonathan Heher, het die verslag aan die president oorhandig by sy Genadendal-woning in Kaapstad, het Bongani Ngqulunga, woordvoerder van die presidensie, gesê.
“Pres. Zuma sal die verslag en die aanbevelings bestudeer en dit mettertyd aan die publiek beskikbaar maak,” het hy bygevoeg.
Die president het in Januarie 2016 die kommissie versoek om binne agt maande sy taak af te handel. Ná die omvang van die verslag gewysig is, het die kommissie uitstel gekry tot 30 Junie 2017.
Zuma het regter Heher en al die ander lede van die kommissie bedank vir die werk wat hulle gedoen het.
Gaan hy die verslag self Lees gaan dit nog n jaar vat. Die groot woorde in die verslag nog n probleem. So dit gaan tyd neem voor daar iets van gaan kom. Eish!!!!!!
Ai Tersia ek stem saam. By die tyd wat iemand dit aan hom verduidelik het en hy verstaan is die geboue afgebrand deur die “fees must fall” brigade. Eish
2019 is verkiesingsjaar.
Ons kan seker verwag dat gratis onderwys dan ingestel sal word vir meer ANC stemme….
Zuma lees? Woorde en somme saam? Whahshaaaaaa!!!!! Maar dan gaan hy waarskynlik net FREE hoef te lees…? Als is mos 4 FREE, die res is 4 TAKING!!!!! En om te dink ons praat van ons land se president!!!!! OF die verslag gaan in TERRORIS KIDES vertaal word; dis mos iets wat hy hoogs gekwalifiseer is? ANARGISTIESE TERRORISME!
Two hundred and fifty-five one hundred and sixty one forty……… ” you must listen correctly ok”
‘n 14 met ses nulle vir elke student behoort genoeg te wees?
He-he-he-heeeeee!!!
Die boere nasie kan leër hieruit saamstaan ongeag die gevolge vir n saak waarin hulle vas glo en nou is die oorwinning vir hulle in sig .Die boere van Duits wes (Namibië) het jare gelede ook so saamgestaan saamgebaklei en tot vandag het die huidige regering soveel respek vir hulle dat hulle dit nie sal waag om te diskrimineer teen hulle soos die sa regering diskrimineer teen die wit mense hier nie.
En wie gaan vir hierdie gelag betaal? Weereens die vuisvoos belastingbetaler! Maar nou ja, verkiesing is om die draai…
My enigste vraag is: gaan ALMAL voordeel trek uit hierdie gratis onderrig? Dom vraag né?
Die verslag gaan se die land gaan dit nie kan bekostig nie. Zuma gaan voor free se want in hierdie land dra mos “al” die mense so mooi by om die land op te “bou”. Voor free hihihi die gaan Starks vote vir my.Hihi
@Hanna-patat. Ek het self ‘n kind wat studier en nee ek weet ek gaan nie voordeel hieruit trek nie. So waarom sal ek my nou aan hierdie verslag steur. My Seun het klaar gestudeer, en met trots kan ek se ons het self daarvoor betaal.
C……DIT wat jy hier beskryf is die grootste probleem van die blanke Afrikaner in hierdie pikswart Afrika land. Ons betaal belasting dat dit klap…..kry NIKS daarvoor terug nie…..doen alles SELF…..EN verkondig ons is “trots” daarop. Ek stel nie meer belang in “alles self doen nie”…..nadat ek ‘n regering met belasting betaal het om ‘n diens te lewer. Al wat ek doen is om my pond vleis te eis, vir my geld.