Zuma se kinders in ongeluk

Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasie

Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasie

Drie van pres. Jacob Zuma se kinders is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Vrydag in ʼn ongeluk betrokke was.

Volgens Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, het die ongeluk Vrydag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, plaasgevind.

“Die kinders en die bestuurder is in ʼn stabiele toestand nadat hulle vir verskeie beserings behandel is.” Maharaj het geen verdere besonderhede bekend gemaak nie.

“Die presidensie wens die familie alle voorspoed toe in dié tyd en wens die kinders ʼn spoedige herstel toe.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Gert ·

ag asb moet dit nou in die nuus wees omdat hy president is dit is belaglik hy het in elk geval soveel kinders ken hy hierdie drie? Indien wel stuur hulle volgende keer liewer per helikopter Nkandla toe vir `n naweek ons belasting betalers betaal mos

Piet ·

Siestog watch the cry in my eye. Hier kom seker miljoene se pad ongelukke fonds uitbetaalings

Jaco ·

Wonder of die ongeluk ook deur ‘apartheid’ veroorsaak is.

Pierre Celliers ·

Seker aan die verkeerde kant van die pad gery, aardjie na hul vaartjie: Ken nie die verskil tussen links en regs nie!!

Marinus Pretorius ·

Ek hoop ons prezzie se dierbare kindertjies is in een van sy voortreflike staatshospitale in die sorg van ‘n baie bekwame Kubaanse dokter.

Charles ·

Seker weer Jan van Riebeeck se skuld daai mense kan mos nie three dimensional kyk nie toe ry hulle seker in sy skip vas ns wonder of daar nie n kliniek op nkandla moet wees vir al die kids

Ilana ·

Ek wonder net of hulle in een van die fantastiese staatshospitale, opgeneem is? Hulle verwag dan vir al hul volgelinge om van die wonderlike gratis diens te gebruik. Wonder ook mnr die President weet ou Jan het “hospitale” uit Europa uit saamgebring?

susan ·

So draai die wiel. en ek praat nie van die motor se wiel. Voel in elk geval niks vir Zuma en wie ookal met hom geassosieer word.

Peet ·

ONS voel NIKS vir daardie skurk of sy duisende
vroue en kinders! Dis jammer dit was nie hy homself nie!……bring me my machine gun” “THEY are gonne run”… Dis jy en ek ou maat.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.