Zuma was op Gopane, naby Zeerust in Noordwes, met sy toespraak besig toe die donderstorm, wat met sterk winde gepaardgegaan het, die markiestent, waarin hy sy toespraak gelewer het, uitmekaar geruk het.
Die provinsiale regering het in ʼn verklaring gesê sewe mense is na die voorval gehospitaliseer, maar vier mense is reeds ontslaan. Hulle is in die Zeerust- en Victoria-hospitale opgeneem. Volgens berigte is minstens 13 mense beseer, waaronder twee polisiebeamptes, die burgemeester van ʼn plaaslike munisipaliteit en ʼn stamhoof.
Zuma, die premier van Noordwes en ander lede van sy kabinet is onmiddellik deur lyfwagte na veiligheid gehaas en die geleentheid is gekanselleer.
Zuma was sowat halfpad deur sy toespraak. ʼn Skare van omtrent 2 000 mense het Zuma vroeër luid toegejuig by sy aankoms, terwyl polisiebeamptes ʼn menslike ketting tussen hom en die skare moes vorm.
Toe is zuma amper zoom
The winds of change?
So op die 16e Desember…..gelofte dag…
Is dit nie die laaste basuin niem
Volgens ander bronne is daar ʼn klomp twak en leuens kwyt geraak vanaf die verhoog. Dit sal nie ʼn verrassing wees nie as dit ʼn ingryping van God was nie. God laat Hom nie bespot of manipuleer nie. Die tyd van afrekening is naby en die kaf gaan van die koring geskei word. Maak seker dat jy nie deel van die kaf is nie.
Goeie waarneming! Soveelmense het begin vrae vra oor ons Gelofte. Ons het Vader gevra om te bevestig dat dit wel opreg en eg was en sie daar! ‘n Wonderwerk uit Sy hand. Bevestig – die gelofte is steeds bindend vir elkeen wat hom/haar daarmee wil vereenselwig!
Tot die natuur is nou al keelvol vir sy nonsens wat hy kwytraak…vandaar die ingryping….meer gaan nog volg
Ditto, dit was presies my 1ste gadagte ook!
zuma sal mooi dink 16 Des 2017 volgende jaar of hy weer twak gaan praat.
Het julle opgemerk iets gebeur met zuma se gesig. Dit is baie vreemd!
Hy moet twee keer dink voordat hy weer so godjie speel…… Ons Christene sal bly bid dat die Here hierdie land – eerstens sy sg leier….tot orde ruk. Jou uitdagings sal eers moet verby God kom…… God sit hoog maar sien laag….Hy is regverdig en Sy oordeel is finaal..
Moenie Godlaster nie. Ons dien n Magtige God wat alles gemaak het en wat nooit sy kinders in steek sal laat nie. Hy regeer tot in alle ewigheid.
Ons volk moet bly bid soos ons belofte was aan God op hierdie 16de dag van Des 1838.
Die onwaarhede wat gedurig gespreek word deur Mnr Z, moet ernstige stof tot nadenke wees.
God is groot en moenie sy werke trotseer nie. Ek glo hierdie dag sal nog lank onthou word en hoop dat hierdie gebeurtenis ook opgeteken sal word vir ons nageslagte. Dalk sal ‘n kommissie van ondersoek nou ingestel word om te bepaal wat aanleiding tot die gebeurtenis was. “Gebed en God se teenwoordigheid”
Selfs die wind sê hy moet WAAI.
Dingaan se beste krygers 3000 het daar gesnewel. Hulle was nie vermoor nie. Hullecwou moor. Toe kom hulle na sade en hy volg hullecamper 180 jaar later en hy vat God aan. Jy moet oppas zummie. Jy sal seerkry. God laat Hom nie bespot nie
Netso God het Zuma n boodskap gestuur en so ook vir ons sy kinders HY het ons nie vergeet nie ons mag HOM nie vergeet nie Amen
Ironies dat dit op Geloftedag moes gebeur. God het en sal nie Sy Woord wat hy ons as Kinders gegee het verbreek of vergeet nie. Ons moet net sterk staan en aanhou glo en bid.
Ontou julle die woorde wat die Kaptein van die Titanic gesê het…… So pasop Zuma en kie, ons God is groot en almagtig. Amen
kan maroela my net se hoekom kry ek eers 13 uur maroela media op my Epos gelaai kry as die 1ste
kommentaar al reeds gelewer is kan julle dalk inlig of is ek maar bietjie dof
Dagsê Chris
Dit is nie duidelik presies waarna jy verwys nie. Ek weet nie of jy dalk na die Nuus in ‘n neutedop-nuusbrief in jou e-pos verwys nie? Dit is alles nuusberigte wat die afgelope 24 uur op Maroela Media gelaai is, en dit word omstreeks 05:00 die volgende oggend aan intekenare gestuur. Indien jy dus van daardie e-pos ‘n skakel oopmaak, is daar van die berigte wat reeds 24 uur lank op Maroela Media gepubliseer is.
Maak dit vir jouself baie maklik om seker te maak jy mis nie iets nie:
• Besoek daagliks ons webwerf by http://maroelamedia.co.za/
• Teken in op ons daaglikse en weeklikse nuusbrief (http://maroelamedia.co.za/nuusbrief/)
• Klik “like” op ons Facebook-blad (https://www.facebook.com/MaroelaMedia)
• Volg ons op Twitter (https://twitter.com/maroelamedia)
• Laai ons app af indien jy ʼn iPhone of Android-slimfoon het (http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/die-lekkerste-gratis-nuus-app-is-hier/)
• Jy kan selfs op elke werksdag ʼn laatmiddag WhatsApp-boodskap ontvang om seker te maak jy het nie die belangrikste stories van die dag gemis nie: http://maroelamedia.co.za/whatsapp-nuusflitse/
Groetnis
Suné
nms Maroela Media
Maroela Nuus, ek het die selfde probleem ek kry ook my nuus eers die volgende dag of 2 dae later. Wat is die probleem.
Dagsê A.Z.
Maak dit vir jouself baie maklik om seker te maak jy mis nie iets nie:
• Besoek daagliks ons webwerf by http://maroelamedia.co.za/
• Klik “like” op ons Facebook-blad (https://www.facebook.com/MaroelaMedia)
• Volg ons op Twitter (https://twitter.com/maroelamedia)
• Laai ons app af indien jy ʼn iPhone of Android-slimfoon het (http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/die-lekkerste-gratis-nuus-app-is-hier/)
• Jy kan selfs op elke werksdag ʼn laatmiddag WhatsApp-boodskap ontvang om seker te maak jy het nie die belangrikste stories van die dag gemis nie: http://maroelamedia.co.za/whatsapp-nuusflitse/
• Teken in op ons daaglikse en weeklikse nuusbrief (http://maroelamedia.co.za/nuusbrief/)
Groetnis
Suné
nms Maroela Media
…” ‘n menslike ketting gevorm” met die aankoms en toe hy moes wegskarrel, waar was hulle toe?… Karre wat spin en vassit in die modder… tent aan flarde… Mense beseer… Is dit ‘n toonbeeld van sy ampstermyn? Lyk wel so! As ek hy was, was ek bang… baie bang… Mense wat hom glo wil dood he, kon dit wat gebeur het onmoontlik bewerkstellig het. So, Wie kon dit wees?
The ANC will rule till Jesus comes
Zuma, this is how God operates.
You better start praying comrade.
MM wanneer gaan jul n ‘like’ knoppie kry
Ons wittes moet die verlede vergeet het Zuma gesê. Wel ñ Gelofte is ñ Belofte aan GOD wat ons voirvaders gered het van die duisende impi’s wat hulle wou vermoor!!! Dit kan, mag en sal nie gebreuk word nie al sê wie wat!!! Die tent en donderstorm was net ñ voorsmakie van as iemand sou wou probeer!!!
Dit is net ‘n warrelwind voor die storm/reen gewees. Vir die ongelowige/bygelowige is dit ‘n teken van die onbekende. Dit boesem vrees in. Dit is moeilik om die twee wêrelde te trou. Die van die voorvaders/sangomas en die westerse kultuur. Ons sien nog net die ore van die seekoei.
Selfs die voorvader geeste is nou moeg vir zumpies ha ha
Daar waar die mens nie meer kan nie, tree God in.
Ek lees nou op news 24 dat die swartes wonder hoekom hul voorvadergeeste so kwaad is. Dis weer hul siening vd gebeure
Van al die nuus op die die TV Kanale eerste woord wat gerep word oor nuus is Zuma se tent waai weg. Nie n woord word gerep oor al die moorde wat vorige nag en oggend in die gebeur het nie. Tipies van al die TV nuus stasies en ons land