SA stuur hulp, geld na Filippyne

Tifoon Haiyan Foto: www.cc-vw.org

Tifoon Haiyan Foto: www.cc-vw.org

Suid-Afrika het R4 miljoen bygedra tot reddingsoperasies in die Filippyne.

“Die bydrae deur Suid-Afrika is aan Rescue SA gemaak vir sy reddingspoging in die Filippyne ná supertifoon Haiyan die gebied getref en meer as 2 000 lewens geëis het,” het Nelson Kgwete, woordvoerder vir die departement van internasionale betrekkinge, gesê.

Hy sê ʼn reddingspan van 20 lede wat ervare dokters, paramedici en brandbestryders insluit, het op 16 November na die Filippyne vertrek.

Lees ook:
Japan stuur duisende om Filippyne te gaan help
Tifoon Haiyan: 10 000 mense dalk in een stad dood; 600 000 ontruim in Viëtnam
Kragtigste tifoon ooit tref Filippyne

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.