Die sanger Andy Williams sterf

Die sanger, Andy Williams, wat bekend geword het vir sy weergawes van onder meer Moon River en Can’t Take my Eyes off You is oorlede. Hy is Woensdag op ʼn ouderdom van 84 in sy huis in Branson, Missouri, dood na ʼn jarelange stryd teen blaaskanker.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Linda Holmes ·

So word ‘n era afgesluit. Ek onthou Andy Williams so goed : Moon River, wider than a mile…………………….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.