Sanral-hoof se salaris styg met meer as R1 miljoen

Nazir Alli Foto: Werner Beukes/SAPA

Nazir Alli Foto: Werner Beukes/SAPA

Nazir Alli, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral), se salarispakket het teenoor die vorige boekjaar met R1,1 miljoen gestyg, berig Beeld.

Volgens die berig verdien Alli tans ʼn totale pakket van R3,061 miljoen, wat ʼn bonus van R679 000 insluit. Volgens Sanral se jaarstate wat die afgelope week bekendgemaak is, het Alli in 2012 ʼn totale pakket van R1,919 miljoen verdien. Dit is sonder bonusse. Hoewel Sanral ʼn ongekwalifiseerde oudit ontvang het, het die ouditeur-generaal (OG) gewaarsku dat die groep se lopende situasie dopgehou moet word. Volgens die OG is Sanral nie meer ʼn bekommernis nie danksy die R5,7 miljard kontantinspuiting wat die maatskappy van die regering ontvang het. Sanral se balansstaat dui aan dat die groep ʼn opgehoopte verlies van R4,7 miljard het. Vusi Mona, Sanral se woordvoerder, het aan Beeld gesê dat die maatskappy nie finansieel in die moeilikheid is nie. Hy sê die paaie waarop daar nie tolgeld gehef word nie, word deur die Tesourie gefinansier en dat Sanral sowat R10 miljard per jaar daarvoor ontvang van die regering.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

16 Kommentare

Ver Van Ryn ·

Waarom gebruik hulle nie sy salaris vir die road accident fund nie? Dan kan die petrol prys sak!

Angelus ·

Oral steek n samoosa kop uit! Het geweet die e-tol gaan net oor werkskeppng en muhrse pay!
Fawk julle!

H J Bester ·

Danksy die kontantinspuiting wat ek by wyse van belasting aan die regering maak, kom ek nou ongelukkig nie met my salaris uit nie.

Met Sanral daarenteen gaan dit nou goed danksy die kontantinspuiting wat die regering maak – kontant wat hy uit my en jou sak vat by wyse van belasting.

En dan is daar in Suid-Afrika natuurlik die grootse ongelykheid wat inkomstes aanbetref – hier word veral verwys na die ouens wat eintlik nie veel doen nie soos die Nazir Alli van Sanral en daarvoor miljoene kry en aan die ander kant die lokasie-plakker wat ook niks doen nie maar daarvoor ook niks kry nie.

Seg Net ·

Hier Jy Baster en waar val jy nou uit die bloute? Nie geweet jy is in staat om iets sinvol te seg nie.

H J Bester ·

Seg Net, ek is dankbaar dat jy die wysheid bemeester het om die sinvolheid van my opmerkings te begryp.

Ek veronderstel dit was ‘n spelfout om na my te verwys as “Baster” in plaas van Bester.

Johan Viljoen ·

Dit is mos deesdae die wettige manier van steel. As jy n Gupta afstammeling is is die kanse van vervolging nul want die Zumpie sal jou beskerm, veral as hy nog kan deel in die goudpot.

Justi ·

Ja ne? Merske salalris vir opi alie sit en niks doen! What a bargain! Vrekselse geld diewe!

Trippie ·

Goeie ouers, is dit nie die man wat skielik bedank het, en toe net daarna weer sy bedanking teruggetrek het nie … of het ek die kat aan die stert beet ?

Dis mos “onmenslik” om so hogere salaris te kry … nie eers al werk hy 24/7 regverdig dit daardie syfers nie ?

Werk al my lewe lank, glo nie eers as ek elke jaar se salaris bymekaar tel kom ek by ‘n derde daarvan uit nie – DIT STINK !

Jasper ·

Sulke dinge wat maak dat mense gryp na goed soos Karl Marx en Lenin se ideale.
Dan is daar Vet Katte wat dit nog sal predik terwyl die vet van hul snorbaarde afdrup.
Hiedie is wanbesteding van die belastingbetaler se geld. \
Ek wil nog iets kwytraak maar ek vrees dit sal weer afgehaal word.

a.lombard ·

‘n Sekere digter het ‘n gedig geskryf nadat sy kind deur die weerlig dood geslaan is…Dit begin met die treffende woorde…Ü het nie woord gehou nie Heer
Hier teen die einde van my dag staan ek verbliind in u felbrandse lig” ens.
Welke befondsing was gebruik vir die finansiering van die Tol? die gerigte dat die pensioenfondse van die staats amptenare is doen die ronte..indien so! wil ek graag almal in kennis stel dat hier in Europa
(Met vakansie) die groot skandaal aan opbou is dat pensoenfonds bestuurders links en regs onwettig fondse gebruik …die vrees is dat dit kan platval. Miskien moet ons dringend die saak ondersoek, want hoe kan een persoon so ‘n verhoging kry? wat is sy kwalifikasies? wat het hy gedoen om dit te verdien? ‘n beton huisie van twee kamers word geadverteer vir ongeveer 45 duisend rand…hoeveel huisies kan sy verhoging verskaf aan die armste van die armste, wanneer gaan ons saam staan en skreeu dat “Die berge antwoord gee”” voor die regte deur.

Maar hierdie is dieselfde as die bonus en salaris van die Eskom hoof, en wie betaal vir die onwettige elektrisiteit in die plakketrs kampe?? ons die gewone persone…waar gaan dit eindig?

Jayare ·

a.lombard ons skreeu dat “Die berge antwoord gee” maar dan se Zumpie hy is so moeg vir die gekla hy is sommer lus en pak sy goed !!!!

Trippie ·

Niks sal my groter vreugde verskaf as Zuma sy goed sal vat en voessek nie … hy moet die daad by die woord voeg.

H J Bester ·

Vuurvreter, wat impliseer jy met “kerriebek”. Indien dit is wat ek vermoed, is dit nogal beledigend. Skei asb uit daarmee en raak ontslae van jou meerderwaardigheid

vuurvreters ·

Mooi gese Trip. En Bester jys seker in n familie getroud wat veelrassig is jammer vir jou maar ek is blank en my familie is blanke mense.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.