Vroue moet aangemoedig word om by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) aan te sluit, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, Dinsdag gesê.
Sy het aan die departement se vrouekonferensie by die Swartkop Lugmagbasis naby Pretoria gesê dat talle vroue, weens ʼn tekort aan kommunikasie, nie by die SANW aansluit nie. “Talle vroue wat kan aansluit, en goed vaar in ander dienste, sluit egter nie aan nie, omdat daar nie genoeg kommunikasie is oor die werk wat in die leër gedoen word nie.”
Volgens Mapisa-Nqakula is die persepsie wat vroue van die beleërde magte het, gewoonlik negatief en gewelddadig weens rolprente en mediablootstelling.
Die departement se geslagstrategie is glo egter gebaseer op maatskaplike geregtigheid, menswaardigheid, die bevordering van menseregte, en ʼn stryd teen ongelykheid. “Geslagintegrasie het egter tot dusver nog nie die vereiste vlakke bereik soos wat ons verwag het nie,” het sy bygevoeg. “Veral nie in die hoër vlakke van leierskap binne die SANW nie. Ons sukkel steeds om die verteenwoordigende vlakke van 40% op intreevlak en 30% op hoër vlakke te behaal.”
Dan kan die prostitute sommer byderhand wees, teel sommer hulle eie weermag, Die weermag bestaan amper nie eers nie ………….WAT N GRAP!!!
En hulle het nie eers geld vir petrol nie waar kom die salarisse in! Word seker met peanuts betaal want dis ‘n klomp monkeys!
Wat is die kanse as jy 15 jaar SAP ondervinding het en oor die ouderdom van 40 is. Laat weet asb.
Vroue kan ook seker net aansluit as hulle swart is.
Daardie argieffoto kom seker van die Israelies af. Gelukkig is daar nie een van SANW se fotos geplaas nie.
Dit sou op ‘n A3 groote moes wees om hulle agterstewe in te pas!
Is blanke dames welkom ???
Walla, stem 100% saam, blanke vrouens sal in elk geval bloot gestel word aan die swartes se barbaarse kultuur, en elke minuut oor hul skouer moet loer vir verkragters en booswigte wat al hoe gewilder raak in ons regering en land.